Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Suzanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die natuurskoon is asemrowend. Die stilte onbeskryflik. Eienaars tops. Lekker. Dit was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Unfortunately we couldn't do anything due to the rain but it was nevertheless a wonderful place to be stuck indoors. The place was very clean and the patio and fireplace were so good with a massive fireplace to keep us warm whilst the weather raged on for the entire weekend! Hosts are super friendly and we will definitely be back to explore a bit more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fantasties! Vreeslik lekker en rustig en wil net baie baie dankie sê aan Eric wat so behulpsaam was! Uitstekende diens! Sal vir seker weer kom! Baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Prentjie mooi. Dit was absoluut 'n wonderlike naweek gewees. Die stilte en die mooi van die natuur. Wegbreek van die stad en al die geraas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Lekker gebly. Mooi natuurskoon. Baie lekker gebly. Baie mooi en rustig. Sal weer wil gaan. Yskas maak net nie lekker koud nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melisa G
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Die mooiste sons ondergang en sons opkoms van die stoep. Die verblyf was gemaklik en alles wat jy nodig het is voorsien. Al was dit 'n lang rit op grondpad, was die pad in goeie toestand en ek sal beslis mense aanraai om die verblyf te besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
Rose Cottage
Hi Melissa. Ek is baie bly julle het dit geniet op die plaas (Rose Cottage). Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Eckhardt O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2023

Stil, vreedsaam en vars lug. Was lekker om vroegoggend op die stoep te sit met 'n vars koppie koffie. Hoor hoe die tortelduiwe koer and sien hoe die son oor die berge opkom. Skape wat in die agtergrond blêr.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rustig, lekker en ontspannend. Rose cottage is geleë op 'n plaas weg van die gedruis van die stad, uitstekende plek om te ontspan weg van die normale en net as 'n familie tyd te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
Rose Cottage
Hi Daniel, baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R726
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R726
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Elandsriver-straat, Rose Cottage Plaas, Elandsriver, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cf5bc0a6bfcbedd0096661e335a408b1b9289facc97b117d1b115989bb747299a84c5b74821e306e9142d6c710da0ea6962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R726 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Elandsriver Road Rose Cottage Farm 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 13:00 -33.642834526134 24.941461844479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang