Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Rose Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nico O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O

Die ideale oorslaap plek. 5 ster.

Baie netjies en ruim, presies wat mens nodig het vir oorslaap. Rose het aan alles gedink, selfs beskuit en melk. Baie dankie vir jou vriendelikheid, Rose, ons waardeer dit.

Francois L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Uitstekende oorbly.

Een van die heel bestes van baie wat ons nog bespreek het. Baie goed toegerus met groot vertrekke en 'n lekker stoep. Dankie Rose. Dit was net 'n plesier.

Esme G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G

Gerieflike verblyf.

Vriendelike ontvangs van gasvrou. Alles was netjies met genoeg warm komberse en lekker koffie en beskuit. Ons het lekker gebly!

Lize M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Baie lekker.

Heerlik gebly. Netjies en baie gerieflik.

Millicent C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent C

Perfect stay.

Lovely cottage. Well thought out with everything you might need. Plenty of space.

Dirk F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk F

Goed toegeruste eenheid met waarde vir geld en vriendelike gasvrye diens.

Uitstekende gasvrou en 'n eenheid wat alles het wat jy benodig. Goed toegerus en ons sal vir seker weer die eenheid bespreek. Baie gasvry en vriendelik.

Anton S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Oornag was baie gerieflik. Sal weer daar oornag.

Die Rose cottage is gerieflik en ruim met alles wat jou oornag behoeftes sal benodig. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Rey H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rey H

Dit was soos 'n kort vakansie, 'n ware oase na 'n lang rit. Alle verwagtinge oortref.

Absoluut puik. Gasvrou is letterlik bereid om die ekstra 10 myl te ry om te help. Stylvol. Alles van die beste. Ruim en rustig met 'n lieflike uitsig op die swembad en tuin. Baie naby aan die hoofweg. Baie veilig met 'n sekuriteitstelsel. Heerlike plek met vriendelike en bekwame gasvrou.

Jolanda T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda T

N puik verassing by n dorp waar ons nooit voorheen oornag het nie.

Ons is baie vriendelik ontvang, bitter koue tyd van die jaar, alle voorsorg is getref sodat ons warm sou wees tydens die besoek, baie dankie daarvoor.

Dewals E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewals E

Gerieflik, vriendelik en great!

Baie lekker gebly. Wonderlike plek.

Jeanne A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne A

Tops.

Baie lekker gebly. The host is great!

Hennie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Netjies en veilig.

Rosemary het uit haar pad gegaan om ons tuis te voel. Sy het baie meer gedoen as wat nodig is. Ek beveel dit ten sterkste aan.

Jenny N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N

Lovely accommodation in quiet neighborhood.

There is an invertor to assist during loadshedding. Wi fi is available. It is spacious with lovely kitchen facilities (including air fryer).

Bee M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bee M

Rosemary het ons warm verwelkom en glad nie eers geskroom om te help kar stoot nie. Ons het ratkasprobleme gehad.

DIe verblyf was netjies, skoon en gemaklik. Beide motor- en woonplek sekuriteit is goed.

Johann V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V

Gemaklik, veilig, skoon. Goeie waarde vir geld vir vier gaste.

Ons het heerlik gebly. Die perfekte gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Die beskuitjies en vars melk in die yskas word waardeer. Die sein van die WiFi was ongelukkig swak en problematies. Wanneer nodig sal ons vir seker weer gebruik maak van die 'cottage' vir verblyf.

Hendrik T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T

Baie mooi en skoon.

Vriendelike diens. Sal dit regtig aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thring-straat 26, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72d1b7b613c9c65294fb81e2d73eb2457f9639d36db19d65c7ed90aa46d3be017b3e0a61c2b3c6bc11e89191ddee5250e3cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 26 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.6736252 27.2437512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang