Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nico O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die ideale oorslaap plek. 5 ster. Baie netjies en ruim, presies wat mens nodig het vir oorslaap. Rose het aan alles gedink, selfs beskuit en melk. Baie dankie vir jou vriendelikheid, Rose, ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende oorbly. Een van die heel bestes van baie wat ons nog bespreek het. Baie goed toegerus met groot vertrekke en 'n lekker stoep. Dankie Rose. Dit was net 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs van gasvrou. Alles was netjies met genoeg warm komberse en lekker koffie en beskuit. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Heerlik gebly. Netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millicent C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect stay. Lovely cottage. Well thought out with everything you might need. Plenty of space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goed toegeruste eenheid met waarde vir geld en vriendelike gasvrye diens. Uitstekende gasvrou en 'n eenheid wat alles het wat jy benodig. Goed toegerus en ons sal vir seker weer die eenheid bespreek. Baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oornag was baie gerieflik. Sal weer daar oornag. Die Rose cottage is gerieflik en ruim met alles wat jou oornag behoeftes sal benodig. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rey H
1 nag
5.0
Mrt 2024

Dit was soos 'n kort vakansie, 'n ware oase na 'n lang rit. Alle verwagtinge oortref. Absoluut puik. Gasvrou is letterlik bereid om die ekstra 10 myl te ry om te help. Stylvol. Alles van die beste. Ruim en rustig met 'n lieflike uitsig op die swembad en tuin. Baie naby aan die hoofweg. Baie veilig met 'n sekuriteitstelsel. Heerlike plek met vriendelike en bekwame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

N puik verassing by n dorp waar ons nooit voorheen oornag het nie. Ons is baie vriendelik ontvang, bitter koue tyd van die jaar, alle voorsorg is getref sodat ons warm sou wees tydens die besoek, baie dankie daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dewals E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gerieflik, vriendelik en great! Baie lekker gebly. Wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thring-straat 26, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72d1b7b613c9c65294fb81e2d73eb2457f9639d36db19d65c7ed90aa46d3be017b3e0a61c2b3c6bc11e89191ddee5250e3cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 26 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.6736252 27.2437512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang