Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Helmsley, Curry's Post-weg 76, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rose Cottage is 'n rustige, rustieke wegbreekplek in Howick wat aan 'n Beatrix Potter-verhaal herinner. Die kothuis spog met 'n asemrowende uitsig en is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n bed vir 1 kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi word ook voorsien.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n braai-area. Die kothuis is 'n rustige plek met 'n lieflike uitsig. Gaste kan lekker gaan stap of by die dam gaan visvang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mount Helmsley, Curry's Post-weg 76, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Helmsley, Curry's Post-weg 76, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA460d319f3abff1f1e8e2e89383e1fba9ba3c30da0a57c5fbb5e7392155c5690fc58b8c50c824b8c28d9da9d8dcae1cc5d929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) Mount Helmsley 76 Curry's Post road 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.378906769986 30.151156753179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang