Rose Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
JH Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 805
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Christiaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Was heerlik om daar te kuier.
Christa D - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, rookvry en netjies!
Alan N - Feb 2024
Algehele gradering
Central.
Annamari K - Feb 2024
Algehele gradering
Besonder diens!
Leonie M - Feb 2024
Algehele gradering
Alles was tops!
Thabiso T - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant, with courteous hosts.
Lisa A - Jan 2024
Algehele gradering
Clean and neat accommodation that had everything we needed for our stay.
Tertius B - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Rudolf G - Jan 2024
Algehele gradering
Veilige en bekostigbare verblyf vir die reisiger.
Willem K - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Francois F - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Ria B - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Rustige en veilige nagrus.
Wilfried M - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap in 'n lekker plek.
Heilene C - Jan 2024
Algehele gradering
Die rua was nodig.
Heather H - Mei 2024
Algehele gradering
Enjoyable, secure, good value for money.
Estelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike en skoon akkommodasie met vriendelike verwelkoming.
Hester V - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Karen V - Jan 2024
Algehele gradering
Top class.
Annamari K - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Herman D - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies.
Sally V - Mrt 2024
Algehele gradering
Would recommend Rose Cottage.
Willem T - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus vir oornag verblyf.
Alet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was slegs 'n oornagstop vir ons.
Sally V - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant overnight stay.
Stefanie D - Sep 2024
Algehele gradering
Voldoen aan vereistes.
Renette N - Jul 2024
Algehele gradering
1 aand oor geslaap, 3 volwasse mense, baie netjies.
Colin S - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik met vriendelike diens en verwelkoming.
Anita M - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon geriewe, lekker geslaap, net warm gekry.
Hannelie S - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Suzette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Nie die beste ondervinding nie.
Lees meerAntionetta B - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon maar sal nie aanbeveel nie, nie 'n goeie area nie.
Elsa V - Jul 2024
Algehele gradering
Unit not well maintained. Just a bad experience. Not worth the money paid.
Lees meerRose Cottage se terugvoer
Good day, Elsa
Thank you for letting us know. I can confirm that all problems regarding the hot water have been sorted out. We have also replaced the electric blanket on the bed. My sincere apologies.
Christoph L - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Die swembad was heerlike lafenis na 39°.
Alutta S - Nov 2023
Algehele gradering
Super great.
Clinton B - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Ilse D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Morne P - Aug 2023
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het, was great.
Herman B - Aug 2023
Algehele gradering
Arriveer teen so 18:45, word ingewag deur bestuurder/eienaar. Alles word verduidelik en ons voel onmiddellik tuis. Loadshedding skedule vir tyd van ons oorslaap is reeds deur die dag aan ons gestuur.
Mandie P - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Annemarie H - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Helena M - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon, alles beskikbaar wat nodig is vir oornag.
Dudley M - Jul 2023
Algehele gradering
Yes. Makes for a quick stopover.
Marlese V - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rika G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Stefan S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornagverblyf.
Alta H - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelike eienaar, baie behulpsaam.
Sharon W - Feb 2023
Algehele gradering
Welcoming, efficient service on arrival, clean and suited our needs.
Lucas S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi eenheid met vriendelike diens.
Danita S - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies met warm, vriendelike verwelkoming.
Margaretha Petronella W - Jan 2023
Algehele gradering
Great value for money paid.
Kerry D - Jan 2023
Algehele gradering
Overnight.
Sandra S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en gerieflik.
André P - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam vir oornagplek.
Willem C - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en alles wat ons benodig het.
Russell Y - Nov 2023
Algehele gradering
Very pleasant despite the hest.
Natasha M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oornag.
Nerina J - Sep 2023
Algehele gradering
'n Aangename plek vir 'n vinnige oorbly.
Marietjie V - Aug 2023
Algehele gradering
Die verblyf was puik. Baie dankie. Was net geen WiFi soos geadverteer nie.
Charlotte M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en warm akkommodasie. Ek raai enigiemand aan om daar te bespreek. Baie dankie vir 'n heerlike warm nagrus op 'n lekker yskoue aand.
Jane S - Jun 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Koos R - Jun 2023
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik deur Drikus verwelkom en het goeie oornag verblyf geniet.
Lynne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goed ontvang.
Stephan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker en gerieflike woonstel.
Dave S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie nice en gerieflik! Sal weer daar bly.
Petrus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangename en hulpvaardige eienaars.
Gert Lotz L - Sep 2023
Algehele gradering
Eienaars wag jou in en is baie hulpvaardig.
Jolindie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelike ontvangs, veilig.
Gerda B - Mei 2023
Algehele gradering
Ek sal weer kom.
Estelle P - Mrt 2023
Algehele gradering
Heel voldoende.
Andre S - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en veilig.
Jacques C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker tyd gehad.
Hennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Oornag.
Carl D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel vir die volgende persoon.
Peter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect for overnight stay.
Monica S - Feb 2023
Algehele gradering
Great overnight spot. Very welcoming host!
Cindy R - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Sharleen M - Aug 2023
Algehele gradering
Rose Cottage was a very convenient stopover.
Annette S - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lonia T - Mrt 2023
Algehele gradering
It was good, nice and clean.
Suzanne S - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Danie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvags deur Liesl.
Lees meerTinus E - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en billik geprijsde akkommodasie.
Nomava R - Okt 2023
Algehele gradering
We had a good time.
Melanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Het net geoornag. Vroeg die volgende oggend vertrek.
Reneè V - Des 2023
Algehele gradering
Dit het die doel gedien.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Eline P - Okt 2023
Algehele gradering
Ongemaklik omdat kamers nie klankdig is nie.
Ronel O - Okt 2023
Algehele gradering
Ek het Rose Cottage gekies omdat hulle dit adverteer as een van die eenhede met WiFi.
Lees meerHermann H - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Kate G - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant and cheerful.
Corne D - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Alida A - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig tot ons wou gaan stort het.
Reinhard F - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en waarde vir geld.
Cedric W - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome, skoon en netjies.
Esme V - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Louis M - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Louis, hoop julle kom maak gou weer 'n draai.
Vriendelike Groete
Drikus en Liesl
Susan E - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon plekkie. Baie gasvrye eienaars. So lekker gerus na lang rit.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Susan, bly om te hoor jy het die plekkie geniet. Kom maak weer 'n draai.
Vriendelike Groete
Drikus en Liesl
Natascha M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Sf K - Sep 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste verblyf!
Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle weer eendag te sien.
Vriendelike Groete
Drikus & Liesl Smit
Dirk H - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, skoon en netjies.
Rose Cottage se terugvoer
Goeiedag Dirk
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike Groete
Drikus en Liesl
Elmarie V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, alles wat nodig is, is daar vir 'n gerieflike oornagpunt.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Elmarie,
Many thanks for the 5-star review, it is appreciated.
Regards,
Robin
Thys V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Rose Cottage se terugvoer
Danke Thys.
Julle is altyd welkom om bny ons oor te bly.
Groete
Robin
David M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tshegofatso K - Feb 2022
Algehele gradering
It was very nice.
Pieter-willem V - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic value for money, cozy and warm.
Conrad B - Sep 2022
Algehele gradering
Rose Cottage is an ideal midway stopover between Cape Town and Pretoria.
Monica P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Monica, hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Drikus & Liesl
Salome R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Gasvrou het selfs die elekrltriese kombers vir my aangesit.
Rose Cottage se terugvoer
Goeie dag Salome,
Baie dankie vir die terugvoer, hoop jou rug is al beter en hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Drikus & Liesl Smit
Heinz R - Jul 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad huistoe.
Rose Cottage se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle weer eendag te sien.
SunRose Guesthouse Group Groete
Drikus & Liesl Smit
Andre S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelik ontvang.
Pieter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleasant, private and hosts are great.
Francois S - Mrt 2022
Algehele gradering
Na 'n lang rit, heerlik geslaap.
Shirley S - Okt 2022
Algehele gradering
Clean and pleasant stay.
Rose Cottage se terugvoer
Thank you, Shirley. Hope to see you again.
Kind regards,
Drikus and Liesl Smit
Shireen P - Jul 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay at Rose Cottage.
Rose Cottage se terugvoer
Hello Shireen
Thanks for the nice feedback, it was only a pleasure to accommodate your family. Hope to see you again one day.
Regards
Drikus & Liesl
Chris R - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike aankoms, ontvangs en goed toegeruste, netjiese eenheid.
Robin H - Apr 2022
Algehele gradering
A lovely stopover.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Robin,
Thank you for the lovely review.
It is much appreciated.
R van den Berg.
Lynette M - Jan 2022
Algehele gradering
Great oornagplekkie!
Lynet D - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, veilige parkering, gerieflik.
Louis S - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Besonder behulpsaam en vriendelike diens.
Willie B - Nov 2022
Algehele gradering
Verder was verblyf lekker.
Andre: V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike stil en ontspanne ruskans na 'n lang rit in 'n veilige omgewing.
Jan E - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Jan, hoop ons sien julle gou weer.
Liesl Smit
Rina G - Aug 2022
Algehele gradering
We have found Liesl and Drikus very helpful and friendly. Premises were clean and and comfortable. It being self-catering was well-stocked with all the necessary equipment, crockery and cutlery. We have no hesitation in recommending them.
Rose Cottage se terugvoer
Good day Rina,
Thank you very much for the feedback, hope to see you and your lady friends soon.
Kind regards
Drikus & Liesl Smit
Izak S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goed ingerig en naby eetplekke geleë.
Alfred C - Des 2022
Algehele gradering
Goed.
Nomthetho O - Mei 2022
Algehele gradering
Rose Cottage it's a smart and safe place not far to the gariep dam we enjoyed everything bout it.
Corne B - Jan 2022
Algehele gradering
Kort.
Chris R - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en die kamer is netjies, skoon en gerieflik.
Rose Cottage se terugvoer
Goeie Dag
Baie dankie vir die mooi review, ons is in die proses om elektriese gyesers ook in te sit, aangesien die son nie warm genoeg is die winter om die sonpanele - gyeser warm te maak nie.
Die installasie behoort binne die volgende 2x weke aghehandel te wees.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms
Vriendelike SunRose Guesthouse Groete
Drikus & Liesl Smit
Marinda D - Apr 2022
Algehele gradering
Ruim, gemaklik, vriendelik, skoon.
Angela M - Apr 2022
Algehele gradering
Decent overnight stay.
Deon P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, kan definitief aanbeveel om oor te slaap.
Gillian B - Okt 2022
Algehele gradering
Owner was very polite and welcoming. Cottage and linen was clean and comfortable.
Rose Cottage se terugvoer
Dear Gillian, so sorry to hear that the microwave did not work. Please call me in future, as I am on call 24/7. We do hold the comfort of our guests in high regard. I do carry stock of all appliances, and I could have changed the microwave in mere minutes. The microwave have been tested, and I am happy to report that it is working well again. Hope to see you again. Kind Regards,
Drikus Smit
Crista V - Okt 2022
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik.
Dennis V - Jan 2022
Algehele gradering
Convenient stop over at Gariep.
Lisa L - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon eenheid.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Lisa
Die eenheid is nie geskik is vir gestremde persone nie. Ons adverteer dit ook nie so nie.
Groete
Robin
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Elize D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie basies.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Andre B - Apr 2022
Algehele gradering
Very neat and clean but felt unsafe.
Gert-jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Nothing pretty about this place. Buildings look like those asbestos-type construction offices.
Lees meerRomy S - Okt 2022
Algehele gradering
Very difficult to find.
Lees meerLuna B - Jan 2022
Algehele gradering
Sal ongelukkig nie sommer weer daar bly nie.
Lees meerMervyn T - Jan 2022
Algehele gradering
Paid R2000 for a room. Aircon not working. No opening windows. Parking bad.
Rose Cottage se terugvoer
Aircon now fixed.
We have had some burglary from this unit when not occupied and had to resort to sealing the windows, they have now got burglar bars and are open again.
Our apology,
Robin
Bianca B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig
David V - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagplekkie halfpad tussen Johannesburg en Plettenbergbaai.
Lettie K - Nov 2021
Algehele gradering
Alles perfek vir oorslaap.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Lettie,
Wardeer die 5-ster resensie.
Groete Robin
eienaar
Anton V - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing!
Louisa V - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Ria K - Jun 2021
Algehele gradering
Oornag slaapplekkie. Daar is alles wat jy nodig het.
Jacques C - Jul 2021
Algehele gradering
Als wat nodig is vir lekker oorslaap
Isak B - Jul 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Petra H - Jul 2021
Algehele gradering
Good
Rose Cottage se terugvoer
Hi Petra
Thank you for your 5-star review.
As mentioned in your confirmation letter, we reward one out of every 10 reservations at SunRose with a free stay voucher. You are our tenth guest and therefor qualify for this "Free Stay Voucher" Please make contact with the reservation office for further details.
Hope to see you soon.
Regards
Robin
Freddie B - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Lorraine N - Mei 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Jeanette vir die mooi resensie. Weermaals dankie.
Pieter L - Mei 2021
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornagstop.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Pieter, Thanks for your five star review. We give one in every ten reviews a free stay voucher. You qualify for this voucher. It allows you to stay for free at any one of our establishments for 2 nights for a family of up to 4 persons. Kind Regards Robin van den Berg (Owner)
Luitje L - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese plek met alles wat jy nodig het.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Sean
Thanks for your five star review. We give one in every ten reviews a free stay voucher, You qualify for this voucher. It allows you to stay for free at any one of our 15 Guest house units for 2 nights for a Family of up to 4 persons.
Kind Regards
Robin van den Berg (Owner)
Jfa N - Mrt 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Frik,
Ja, Johan is 'n ster.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Robin
Greg M - Mrt 2021
Algehele gradering
Great sleepover.
Greg M - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome sleepover location.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Greg
Thanks for your five star review. We give one in every ten reviews a free stay voucher, You qualify for this voucher. It allows you to stay for free at any one of our 15 Guest house units for 2 nights for a Family of up to 4 persons.
Kind Regards
Robin van den Berg (Owner)
Karin K - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense, voel altyd tuis.
Elna V - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Elna.
Groete Robin ( einaar)
Karien B - Jun 2021
Algehele gradering
Alles baie skoon en netjies.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Karien,
Al die geyser pype het opgevries.
Maar sal gaan loer wat daar aangaan.
Groete,
Robin
Helmien J - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Helmien vir die mooi resensie. Weermaals dankie.
Freddie B - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies. Alles wat jy nodig het is daar.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Freddie,
Dankie vir die mooi resensie.
Ek is bly dat jy ons plekkie geniet het, jy is altyd welkom om weer by ons te bly.
Weermaals dankie.
Groete, Robin.
Frans Griessel G - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing met alles wat mens nodig het. Baie goeie keuse vir oornagstop.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Frans vir die mooi resensie. Bel asb ons kantoor en praat met Karen. Ons wil graag vir jou 'n bly verniet geskenkbewyse gee vir jou gebruik in die toekoms, dit is waardig vir 3 jaar. Weermaals dankie. Groete Robin.
Karin K - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike hartsmense.
Juan V - Des 2021
Algehele gradering
Oorslaap.
Kosie M - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker oornag by Rose Cottage
Elmarene F - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Elmarene
Dankie vir jou mooi resensie, dit word waardeer.
Groete, Robin.
Ignatius G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier in 'n baie mooi plekkie.
Marlene P - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Marlene.
Dit was lekker om julle te kon ontmoet het, hoop julle het veilig aangekom op julle volgende plekkie.
Julle moet in die Somer weer kom, wanneer ons blommetuin pragtig lyk, ek is ook besig om gekleurde tuin-liggies op te sit.
Groete
Robin
Hannes M - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag akkommodasie.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Hannes vir die mooi resensie.
Bel asb ons kantoor op en praat met Karen.
Ons wil graag vir jou 'n "bly verniet" geskenkbewys gee vir jou bebruik in die toekoms, dit is waardig vir 3 jaar.
Weermal dankie.
Groete
Robin - Eienaar
Petru K - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n goeie oornagbestemming tussen die Kaap en Pretoria.
Lettie O - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Lettie
Thanks for your review, excuse the answer in English.
Yes, I agree, the shower in your unit is a low pressure solar system.
I have today purchased a hot water booster pump that will give normal pressure and that will sort out the problem.
Thanks for your support, please come stay with us again
Robin Owner
Stephan T - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld tussen Gauteng en die Kaap.
Lees meerRose Cottage se terugvoer
Stephan,
Dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit.
Kom graag weer.
Groete
Robin
Miranda W - Des 2021
Algehele gradering
Quiet, comfortable rooms highly recommended for 1-2 night stay.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Miranda,
Thanks for the nice review.
Robin.
Lorraine V - Okt 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Roger D - Aug 2021
Algehele gradering
Budget accommodation.
Peter H - Mei 2021
Algehele gradering
No problems, friendly.
Rose Cottage se terugvoer
Thanks, Peter.
Please come stay with us again, we have done some upgrades.
Regards,
Robin.
Daniel K - Nov 2021
Algehele gradering
Harlik verwelkom. Kon rustig wees en ontspan na heeldag op pad.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Daniel,
Thanks for the lovely review, much appreciated.
You are always welcome to stay with us.
Regards,
Robin (owner)
Elizabeth S - Nov 2021
Algehele gradering
Die opsigter (kan nie sy naam onthou nie) was hulpvaardig.
Liezl F - Nov 2021
Algehele gradering
Veilig, goeie ligging, netjies.
Jp D - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik. Basies. Vriendelik.
Lees meerFanie F - Jun 2021
Algehele gradering
Goed en beskostigbaar.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Fanie, vir die mooi resensie. Weermaals dankie. Groete, Robin.
Pieter B - Feb 2021
Algehele gradering
Was kort maar baie ontspanne!
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Pieter.
Kom graag weer.
Groete, Robin.
Liezl B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Was nie heeltemal wat ons verwag het nie.
Liezel H - Jan 2021
Algehele gradering
Photos are deceiving.
Hennie S - Jan 2021
Algehele gradering
Ons sal nie weer daar oornag nie.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Petro
We had 7 aircons pack up on us in one week, all these split level ones.
I was at Gariep Dam last weekend and have replaced all the aircons with the more efficient free standing ones. Problem now solved.
Our apology, I know how hot it can get there in summer.
The roof fans all have a certain drone to them.
Regards
Robin
Alicia R - Des 2021
Algehele gradering
Die Gariepdam-skema het nie gefunksioneer nie.
William J - Jan 2021
Algehele gradering
Overnight stay.
Aubrey S - Nov 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar en lekker.
Lees meerHilda V - Okt 2021
Algehele gradering
Aanvaar vir net een nag.
Patrick H - Jan 2021
Algehele gradering
Aangename, bekostigbare verblyf.
Lees meerShubnum A - Aug 2021
Algehele gradering
Very clean accommodation although location was not great.
Lees meerWynand V - Jul 2021
Algehele gradering
Suitable for an overnight stay.
Malinda S - Feb 2021
Algehele gradering
Gemiddeld.
Lees meerRudolph W - Des 2021
Algehele gradering
Ons het die cottage as oornagfasiliteit gebruik.
Lees meerLiezel O - Aug 2021
Algehele gradering
Dis 'n aanmekaargelapte plekkie.
Hennie B - Mei 2021
Algehele gradering
Was ongelukkig nie ons dag nie.
Eddie P - Des 2021
Algehele gradering
Baie swak en nie waarde vir geld nie.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Eddie,
Ons is nog goedkoop as jy ons vergelyk met ander gaste huise in Desember.
Groete,
Robin
William M - Sep 2020
Algehele gradering
Good value, but a bit too basic.
Hannelie D - Jan 2020
Algehele gradering
Warm ontvangs, lieflike ligging, rustige omgewing.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie S
Ek waardeer die mooi woorde.
Groete
Robin
Gail B - Des 2020
Algehele gradering
Lovely.
Johann S - Mrt 2020
Algehele gradering
Ideaal vir oorslaap.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Johann.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete
Robin
Ronald K - Jan 2020
Algehele gradering
Very neat and tidy and able to enjoy our dinner outside.
Rose Cottage se terugvoer
Ronald,
That's very strange, will check it out
Thanks for letting me know,
Robin (Owner)
Lorraine F - Aug 2020
Algehele gradering
Baie goed geleë en netjies.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Colleen
Groete
Robin - Einaar
Wikus L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjies. Gasvryheid van eienaar baie aangenaam.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Wikus. Ja, Johan, ons bestuurder, is n' ster. Sien julle weer. Groete, Robin.
Louw E - Feb 2020
Algehele gradering
Uitgerus toe ons weer daar vertrek. My vrou was beïndruk met die netjiese skoon plek wat sy daar gekry het. Sal altyd my oornagplek wees.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Louw
Ons sien uit om julle weer by ons te bly
Groete
Robin(Einaar)
Elfranko M - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en baie netjies.
Stien R - Nov 2020
Algehele gradering
Stil omgewing.
Lees meerHendrik D - Des 2020
Algehele gradering
Terleurgestel vir ‘n 4-stergradering.
Linda H - Des 2020
Algehele gradering
Halfweg stop na Cape Town.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Linda
All aircons have been replaced.
Welcome back again.
Regards
Robin
Lameeze J - Mrt 2020
Algehele gradering
Overnight stay while traveling from CT to JHB.
Cj (anirie) T - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtig, skoon rustig.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Onalenna T - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Michiel N - Des 2020
Algehele gradering
Oorslaap op pad see toe.
Lees meerCarel S - Nov 2020
Algehele gradering
Indien dit net vir oornag is beveel ek dit aan. Indien dit vir langer is, is dit effe ongerieflik.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Andre S - Okt 2020
Algehele gradering
Reg vir slegs oornag.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Andre
Thanks for your review. contents are noted.
Regards
Robin (Owner)
Linda V - Mrt 2020
Algehele gradering
Was redelik. TV-beeld nie meer so goed nie. Lugversorging ook nie goed gewerk nie. Stort lek baie water by deur uit.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Linda,
Dankie vir die 'heads-up' in verband met sekere problempies by die eenheid waar julle gebly het.
Ek sal nog van dag dit regstel.
Groete,
Robin (Einaar)
Adam W - Nov 2020
Algehele gradering
We were treated well. The facilities were very clean and neatly presented.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Marius L - Des 2020
Algehele gradering
Was bevredigend.
Christa J - Des 2020
Algehele gradering
Beknop en basies, nie vir kuier of gerief net vir oorslaap. Rose Cottage.
Rochelle G - Des 2020
Algehele gradering
Was regtig 'n teleurstelling.
Trudi V - Des 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Peter D - Jan 2020
Algehele gradering
We stayed overnight from Cape Town to Jo'burg.
Johann S - Des 2020
Algehele gradering
Hopeloos te duur, swak geleë, uiters swak toegerus en net eenvoudig nie werd nie.
Louise S - Des 2019
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Alan S - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect overnight accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte oornagverblyf.
Skoon en gerieflike, moderne verblyf en 'n warm, vriendelike ontvangs deur Johan. Baie goeie tariewe. Die kothuis het niks kortgekom nie en sal beslis weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Micheline B - Apr 2019
Algehele gradering
Beautifully clean and neat with a warm and friendly welcome by Johan.
Lees meerRichard H - Apr 2019
Algehele gradering
Lieflike rusplek.
Carol E - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome service & beautiful place.
Sonja B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was perfek.
Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Sonja, ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Robin en Johan
Charles C - Jan 2019
Algehele gradering
It was comfortable and clean. People very friendly.
Rose Cottage se terugvoer
Thank you, Charles, hope to see you soon again, safe travels
Regards
Robin and Johan
Else-therese M - Jun 2019
Algehele gradering
Comfortable overnight stay on my way to the Cape.
Aletta O - Apr 2019
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die lieflike huis - netjies met letterlik alles wat 'n mens nodig het. Die binnebraai was 'n bonus!
Rose Cottage se terugvoer
Dankie, Aletta.
Groete,
Robin
Magda S - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf was regtig gemaklik en baie netjies. Kan gerus gebruik maak daarvan.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Magda.
Groete
Robin
Carmen B - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely cottage nestled in Gariep Dam village.
Lees meerMichelle D - Jun 2019
Algehele gradering
Value for money overnight stop for a large group.
Lees meerRose Cottage se terugvoer
Thanks for your positive review Michelle. Much appreciated.
Regards,
Robin (owner)
Hendrik O - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Dirk, ons waardeer die terugvoer.
Johan T - Mei 2019
Algehele gradering
Ideal for a sleep over with everything required for a comfortable stay.
Rose Cottage se terugvoer
Thanks Johan,
So pleased you enjoyed your stay and yes, Johan Lerm, the manager, certainly does go the extra mile for our guests.
I am truly privileged to have someone like him and his wife attending to our guests.
Hope to see you soon again
Regards,
Robin (Owner)
Budgie B - Apr 2019
Algehele gradering
A lovely place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lieflike plek om te bly.
Baie aangename verblyf inderdaad. Die gashere was baie gaaf en vriendelik. Het ons gratis opgegradeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Uiters netjies en goed teogerus.
Gert D - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflike blyplek om te oornag, rustig en veilige omgewing.
Susan-elize V - Jun 2019
Algehele gradering
Ontvangs was hartlik. Bed was gemaklik.
Trynko M - Apr 2019
Algehele gradering
Akkommoderend!
Marina L - Des 2019
Algehele gradering
Nie geskik vir 4 volwassenes nie.
Morne S - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en voorsien aan die behoeftes vir 'n oornagplek.
Lynette B - Apr 2019
Algehele gradering
'n Heerlike plek om a reis Kaap toe te breek.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Lynette, ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Robin
Jannes F - Jun 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Rose Cottage se terugvoer
Ja Jannes,
So is dit maar met solar geysers in die winter. Voor ek solar geysers in al my eenhede ingesit het, was ons Eskom krag rekening so hoog dat ek 'n besluit moes maak. Sluit al my gastehuise oor skakel oor na solar. Mens moet maar verstaan, in die winter het jy 'n keuse on of in die aand, of in die oggend warm water te hê.
Jammer vir die ongerief, maar dit gaan maar so bly so lank as ek die gastehuise besit.
Hoop ons sien jou weer.
Groete
Robin (einaar)
Izak Petrus O - Mrt 2019
Algehele gradering
Bevredigend.
Maretha F - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Monique W - Mei 2019
Algehele gradering
Clean and well equipped.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en goed toegerus.
Die kamer wat ons ontvang het, was nie wat ons bespreek het nie, siende dit nie twee enkelbeddens gehad het nie. Die eenheid was egter goed toegerus en skoon. Die area lyk nie goed nie, maar die eienaar het ons verseker dit was veilig en ons het geen probleme gehad nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizette K - Apr 2019
Algehele gradering
Die plek lyk nie soos op die foto's nie.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Lizette,
Thanks for your constructive review.
I have with urgency sent my maintenance team to resolve these issues and they have restored it to its correct function ability
Hope to see you again.
Kind regards,
Robin van den berg (owner)
Tharina Bennie V - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Thanna, ek is bly dat julle dit geniet het.
Ek sal vir Johan laat weet
Groete Robin (Einaar)
Marlize L - Sep 2018
Algehele gradering
Alles baie mooi skoon. Parkering is 'n probleem.
Sanette V - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik!
San-marie B - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjies.
Gerald M - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie oornag halfpadstop van Kaap. Skoon, gerieflik.
Lerina L - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Samah C - Mrt 2018
Algehele gradering
An awesome place to be in Gariep Dam, super clean and cozy place, great location ans amazing host.
Jan P - Feb 2018
Algehele gradering
Die netheid van die eenheid binne het baie beïndruk.
Shireen A - Jan 2018
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Rose Cottage se terugvoer
Thank you, Shireen. Perhaps next time you should stay a couple of extra days, as there are lots to see and do around the Gariep Dam.
Kind Regards,
Robin (Owner)
Madga P - Jan 2018
Algehele gradering
Dit is 'n kom weer en kan dit definitief aanbeveel!
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Magda.
Groete
Robin
Kirchner Eiendomme K - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Johan, wardeer jou mooi resensie.
Groete
Robin
Liesl L - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Karin K - Des 2018
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het.
Flo S - Jan 2018
Algehele gradering
Very high standard.
Fazel A - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Fazel.
Groete,
Johan en Robin
Marlene L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik!
Woutrine F - Jan 2018
Algehele gradering
A good one night stay on your travels.
Chris B - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker, rustige platteland.
Liteboho M - Mrt 2018
Algehele gradering
Planning to bring my family with children before year end.
Johan H - Feb 2018
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Johan.
Robin
Hennie V - Okt 2018
Algehele gradering
Bietjie onrustig oor die bure.
Rose Cottage se terugvoer
Dear Hennie,
Excuse my reply in English. I will have a peek at this problem and see if I can resolve it. Please accept my apologies for the inconvenience.
Kind regards,
Robin van den Berg (Owner)
Magda P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Magda, kom gerus weer.
Groete,
Robin & Johan
Hein B - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Lelani K - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en 'n lekker oorslaap-plekkie.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Christa L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, veilig en alles wat nodig was daar en is bekostigbaar.
Joey B - Des 2018
Algehele gradering
Fotos op webblad misleidend.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Joey
The photos on TravelGround and LekkeSlaap have been checked, re-checked and checked again and again and they bear a true reflection of the unit you have booked. I therefore cannot see why they would be misleading. You need to be more specific, tell me what photo you feel is misleading and I would then be able to give you an answer.
I am the owner and I can't recall speaking to you in terms of the security of the unit. We are not JHB and don't have high fences and all the security of larger cities, such are the homes and guest houses in the "platteland"
I am pleased you found the unit to be neat.
You are always welcome back.
Regards,
Robin van den Berg
Owner
Nico W - Mei 2018
Algehele gradering
Meer verwag.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Nico,
Thank you for the tip about the bathroom mats, I have instructed immediate replacement.
We hope to see you soon.
Robin - Owner
Petro R - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik vir een aand se oorslaap.
Marlin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Vereiste voldoen.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Marlin
Johan en Robin
K H - Des 2018
Algehele gradering
Disappointed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Teleurstellend.
Nie soos dit geadverteer is nie. Geen DStv nie. Foto's op die webtuiste is misleidend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rose Cottage se terugvoer
Good day K
When I get a review like yours, I like to investigate and report back to you.
We have been very careful about photos that we display of our units and constantly monitor and update them. One of my staff members, Karen, will contact you personally and ask you where you found this misleading photo's
We have just replaced all our DStv EasyView decoders across all our guest houses, with the HD OpenView decoders. We find they have better movie channels as well as better news and sports channels and they are forever being upgraded and new channels added.
We will have a peek on our website listing and ensure that this is rectified.
We will revert back to you shortly.
Kind regards,
Robin van den berg
Odelia V - Des 2018
Algehele gradering
Te duur.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Odelia,
You were in our Rooibekkie unit in the Rose Cottage complex. The name Rose Cottage was carried over from a small house that I bought in 1994 and later sold.
We planted 18 long stem ice white roses when I moved from the old house to this new premises and these roses were stunning and reflected somewhat validation to the name.
However, with the extreme drought and water restrictions in 2017/18 and the current heat wave, these roses have mostly died and have left me in a rather embarrassing position in terms of the name of the complex.
I don't really want to change the name so I will need to re-visit the planting of more roses and hopefully restore the complex to its former beauty.
This is the worst drought and heat wave that I have ever seen and it is taking its toll on all the gardens in the Gariep Dam Village.
Hope it rains soon.
I will investigate and see if I can do something about making the Rooibekkie unit more sound proof.
Hope to see you again.
Kind regards,
Robin
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Yvonne E - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Nigel R - Okt 2017
Algehele gradering
Luxurious cottage with everything!
Rose Cottage se terugvoer
Thanks Nigel
Regards Robin (Owner)
Linda M - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Lizanne O - Jun 2017
Algehele gradering
Perfekte oornagplek op pad na ons vakansie destinasie.
Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Lizanne.
Groete,
Robin van den Berg (Eienaar)
Mimi S - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon, heerlik, veilig en gasvry.
Gert D - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie diens.
Eddie F - Des 2017
Algehele gradering
Ruim, gemaklik en skoon - alles wat ons nodig gehad het.
Rene V - Sep 2017
Algehele gradering
Het 'n heerlike nagrus gehad.
Rose Cottage se terugvoer
Thanks Rene.
Ek het vir Johan jou mooi review gewys en hy se "dis n' groot plesier!"
Groete,
Robin
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Naveen A - Sep 2017
Algehele gradering
Calm and nice stay.
Rose Cottage se terugvoer
Thanks for the nice review Naveen.
Glad you enjoyed your stay. If you decide to stay with us again, please make contact the reservation office as we will give you a 10% discount on your next stay.
Regards
Robin
Bertus G - Nov 2017
Algehele gradering
Die plek se warm waterstelsel is nie op standaard nie. Geen warm water met ons verblyf nie.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Bertus, omdat ons net solar geysers het, kry ons omtrent 10 tot 14 dae in n jaar wat die water nie baie warm is nie.
Normaal is dit omdat dit omweer was.
Jammer oor die ongerif.
Maak asb kontak met ons kantoor vir n free stay voucher.
Groete,
Robin van den berg
Ria B - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike afpakplekkie na 'n lang dag op die pad.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Ria, ek waardeer dit.
Robin
Peter David P - Mrt 2017
Algehele gradering
Comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklike verblyf.
Gemaklike verblyf in 'n goed toegeruste en skoon kothuis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rose Cottage se terugvoer
Thanks for the nice review Peter.
Retha L - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker stop vir moeë reisigers.
Charl M - Nov 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Elize V - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Hans B - Des 2017
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie, ek sal niemand aanbeveel om in Gariep te oornag nie, die waarde vir geld verblyf kan by omliggende dorpies gevind word.
Lees meerRose Cottage se terugvoer
Goeiedag Hans,
Dankie vir jou terugvoering, Ek vra om verskoning indien jy nie die verblyf geniet het nie. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak en het daarom juis vir julle verblyf as 'n vergunning teen 'n 40% persent afslag gebied. Alle inligting en fotos vertoon reg en is onlangs opgedateer op die webblad.
Heerlike dag verder
Madelize K - Nov 2017
Algehele gradering
Dit is goed om daar te bly wanneer jy na Kaapstad reis.
Cobus B - Feb 2017
Algehele gradering
Was te kort daar om behoorlik terugvoering te gee.
Rose Cottage se terugvoer
Ja Cobus, ons Vrystaatse dorpies het darem baie probleme met krag onderbrekings. Daar gaan dae verby wat ek wens ek het my eie krag opwerk generaters gehad. Wat kan ek sê? Dankie darem dat jy by ons gebly het. Groete Robin
Hannes D - Jan 2017
Algehele gradering
Nie ons beste oornag nie.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Hannes, jammer vir die ongerief, ons het 'n "stand-in" bestuurder vir hierdie aand gehad want Ronnie was siek in bed met griep.
Ons kan vir jou 'n "free-stay voucher" aanbied en hopenlik sien ons jou weer.
Belowe, dit sal beter gaan volgende keer.
Groete Robin (eienaar)
Gollie J - Jan 2017
Algehele gradering
What a nice surprise! Well furnished for self catering and a nice environment!
Attie N - Apr 2017
Algehele gradering
Eenheid is baie gerieflik, maar ek glo nie jy kry waarde vir geld nie.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Attie,
Unfortunately it was our high season rates, when accommodation is in demand. We only offer self catering stays as there are so many restaurants, hotels and resorts that offer good inexpensive breakfasts. We have arrangements with one in particular and we could have referred you to them, if you asked.
Our winter special are half the rates.
I have been all around South Africa and have found our rates well below other established self catering guest houses.
Sorry about the ants, they are certainly a nuisance at Gariep Dam and we try our best to get them under control.
We hope to see you again.
Robin
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Anton V - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en vinnige terugvoering, maar die gebrekkige fasiliteite en min privaatheid stel teleur.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Frikkie L - Okt 2017
Algehele gradering
Ons was 4 volwassenes in Swallow en dit is heeltemal te duur vir so 'n beknopte plekkie.
Lees meerAndre V - Feb 2016
Algehele gradering
Awesome!
Rose Cottage se terugvoer
Thanks Andre, pleased your stay was awesome. Your review is much appreciated. Kind Regards Robin van den Berg (Owner)
Braam V - Okt 2016
Algehele gradering
Puik! Sal nie sommer weer verby ry nie!
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Braam, warder die mooi review. Groete Robin van den berg: Einaar
Yolanda B - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker verby.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Yolanda.
Richard M - Feb 2016
Algehele gradering
Safe, clean and very friendly experience.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Richard
Thank you for your kind review, much appreciated: Robin van den Berg- Owner
Japie L - Des 2016
Algehele gradering
Een nag oorgebly.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Japie, kom kuir gerus weer. Groete Robin(Einaar)
James V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjiese eenheid met alles wat nodig is in rustige omgewing.
Malindi F - Okt 2016
Algehele gradering
'n Knus en netjiese plekkie om te oornag.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Malindi,
Groete
Robin van den Berg: Einaar
Elize V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi netjies en skoon met gesellige atmosfeer.
Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie Elize, ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Kom gerus weer.
Groete
Robin van den Berg (eienaar)
Helgard D - Des 2016
Algehele gradering
Hulle het vir my vanaf Rose Cottage na Suikerbekkie geskuif, omdat dit nie rolstoelvriendelik was nie.
Anton D - Des 2016
Algehele gradering
Netjies skoon gerieflik.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Anton.
Robin
Avril K - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Rose Cottage se terugvoer
Avril, baie danie vir die mooi review, word gewardeer.
Groete Robin
Gary B - Mrt 2016
Algehele gradering
Overnight at Rose Cottage.
Rose Cottage se terugvoer
Thanks Gary, your review is appreciated. Hope to see you again. Kind Regards Robin van den Berg (Owner)
Peter David P - Mrt 2016
Algehele gradering
Ontvangs vriendelik.
Chris T - Feb 2016
Algehele gradering
Was nie te aangenaam weens kragonderbreking, maar die plek was uitmuntend skoon en netjies.
Lees meerRose Cottage se terugvoer
Hi Chris, my apology for answering you in English, I'm fluent in Afrikaans but "sukkel" with writing Afrikaans. I have read through your lengthy report and your complaint is absolutely valid and the points you make are constructive and we have undertaken to furnish each of our units with a gas bottle and hob for those unexpected outages. As easy as we got used to "load-shedding" as easy we have forgotten to make provision for such an event. We will offer you a free stay voucher to any of our 16 x SunRose Guest House units. Please contact me directly when you book again and I will see that you are treated like royalty.
Hope to see you soon.
Robin van den Berg (Owner)
Selma J - Jan 2016
Algehele gradering
Very bad, not neat and bad atmosphere.
Lees meerRose Cottage se terugvoer
Dear Selma,
Please accept our apologies, this unit is specifically designed for single night stay overs and not for longer stays. My booking clerk should have given you one of our other units. For this we are prepared to offer you a free stay voucher and hope to see you again.
Linda L - Des 2016
Algehele gradering
Hierdie verblyf is heeltemal te duur vir dit wat aangebied word. Elkeen het verwagtinge, maar die prys sal hersien moet word, veral in die omgewing.
Margot M - Des 2016
Algehele gradering
Bedompig en eintlik aaklig.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Margot, ja ek het nog nooit die Karoo so droog en warm gevind nie, dit was onplesierig warm. Ek stem heeltemal saam met jou, ons gaan nou lugverkoeling in al die kamers sit want, ons besef met hierdie hitte is die een in die sitkamer glad nie genoeg nie.
Vir julle ongerief bied ek julle 'n volle "free stay voucher" aan en ek hoop dat julle die volgende besoek meer gerieflik sal kry. Groete Robin, Eienaar
Andre B - Mrt 2016
Algehele gradering
What you see is not what you get.
Lees meerRose Cottage se terugvoer
Hi Andre, Firstly thank you for your constructive review and for sending me the photo's you took. I must sadly agree with you that we have not kept our stringent maintenance up on this Suikerbekkie free standing home unit. SunRose Group of guest houses has 16 units, mostly around the Gariep Dam area and we have concentrated our efforts mainly in getting the other 15 units up to a very high standard. Your review gave us a bit of a wake up call and I have diverted my complete maintenance team to Suikerbekkie and have used your photos and remarks as a benchmark for repairs and improvements. I am today glad to inform you that we have not only attended to all the points in your review, but have re-painted the entire house, replaced the gutters and downpipes. We have even attended to the rowdy and drunk neighbours and would inform you that this has been brought under control. The owner of the house passed away some two weeks ago and all the rowdy grandchildren have left and only Mrs van Wyngaardt remains in the house.
As owner of the SunRose group of guest houses, firstly let me apologise for your bad experience and we would kindly offer you a free stay voucher, which is valid at any one of our 17 guest houses for a period of 3 years. We hope to see you soon and assure you that we will treat you like royalty and make sure that you have a pleasant stay with us.
Robin van den Berg (owner)
Marietjie H - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjies en baie, baie gerieflik.
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Marietjie, wardeer dit. Bly dat julle dit geniet het.
Groete: Robin van den Berg
Rene S - Des 2015
Algehele gradering
Verblyf en diens was baie goed.
Gerda K - Sep 2015
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam en baie goed ingerig. Niks skiet tekort nie.
Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie
Alewyn B - Mei 2015
Algehele gradering
Presies soos beskryf op webwerf ─ netjiese verblyf. Uitstekend toegerus vir so klein plekkie. Baie vriendelik en baie eerlike mense.
Rose Cottage se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die kommentaar.
Gretha L - Des 2015
Algehele gradering
Indien jy net oorslaapplek soek vir 1 nag is dit doodreg.
Pieter B - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Rose Cottage se terugvoer
Pieter, dankie vir die mooi woorde.
Groete,
Robin van den Berg
Albert W - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie beïndruk met die geriewe.
Leoni S - Aug 2015
Algehele gradering
'n Mooi ingerigte huis, met baie ruimte.
Harmanda B - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Lees meerAnonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Albert T - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kouwenhoven D - Nov 2015
Algehele gradering
Old and run-down.
Rose Cottage se terugvoer
We apologise that you did not enjoy your stay with us. Unfortunately, not all standards and expectations are the same and we feel absolutely comfortable and proud of our establishment. We pride ourselves in the service we provide and we always strive to better our guests’ experience. We would like to thank you for your feedback and hope to see you in the future.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hammerkopstraat 14, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang