Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 356 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Ilze L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Skoon netjiese ruim veilige gastehuis. Baie netjiese skoon plek. Alles wat jy nodig het vir oorslaap. Waarde vir geld. Vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en mooi. 2de keer wat ons hier oorbly. Baie gerieflik en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was heerlik om daar te kuier. Swallow, die eenheid waarin ons tuis gegaan het, was uiters netjies en skoon. Ons was aangenaam verras. Alle nodige geriewe is daar. Het heerlik gebraai op 'n netjiese braaier in (ons) eie braai area. Roxy was baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
1 nag
5.0
Apr 2024

Skoon, rookvry en netjies! Ontvangs deur Roxy was uitstekend. Voor die tyd het Roxy vir ons al die nodige inligting deurgegee. Baie lekker gekuier. Plek is skoon en netjies en hulle doen ekstra moeite vir hul gaste. Ek kan hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Central. Very nice and comfortable. Aircon was most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
1 nag
5.0
Feb 2024

Alles was tops! Ons het baie lekker gebly! Alles was baie skoon en netjies en in 'n goeie toestand. Gasvrou was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamari K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Besonder diens! Roxy het uit haar pad gegaan om ons te help 9 uur in die aand. Uitstekende diens! So behulpsaam sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabiso T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Very pleasant, with courteous hosts. Gariep Dam was a (pitstop) town for our journey from Pretoria to Mosselbay, and the Rose Cottage didn't disappoint when it comes to providing a place to rest and get ready for the (next lap) of the journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Clean and neat accommodation that had everything we needed for our stay. We had a lovely overnight stay. The rooms were neat and clean, and we had everything we needed. The owner is very friendly and helpful. She gave us advice on things to do in the area, which we really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius B
1 nag
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Het lekker gebly. Almal was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 808

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammerkopstraat 14, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzu4qqyL550D7LFUGmtZbsFBM9nRr9A16eRyphGBrwfrZbWSQpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 356 5 1 5 14 Hammerkop Street Gariep Dam Village 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594720124817 25.493478875649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang