Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Bianca D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lovely stay would definitely be back. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Baie lekker gebly. Die gasvrou het aan alles gedink om die lewe maklik te maak in 'n gastehuis. Pragtige tuin en baie netjies. Het my labrador saam gehad en sy het dit net so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker en baie mooi. Fantasties toegerus en fantasties geleë. Baie goeie host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Mooi en gerieflike huis met groot erf vir kinders om in te speel. Gerieflik geleë om vandaar die Midlands te verken. Huis volledig toegerus en met alternatiewe kragbron om die ligte aan te hou gedurende loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jared D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Very well kept and perfect location. 100% would recommend. Owners were very helpful and replied within minutes. The house was clean and well kept. Everything one might need for self-catering was available. Garden was well kept as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Tuiste weg van die huis. Heerlike kuierhuis. Alles wat 'n mens nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2022

Convenient, beautiful and well maintained garden. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sone C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2022

What a lovely place. So beautiful! And peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2022

Dit was 'n heerlike verblyf. Het net 'n bad gemis. My kleindogter van 2 kan nog nie regtig stort nie, sou daarvan gehou het as daar 'n badjie was waarin sy kon bad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
Rose Cottage
Beste Marie Baie dankie vir die terugvoer. Ons het ñ klein opslaan badjie beskikbaar spesiaal vir klein kinders. Ons het gehoop dat ons WhatsApp groep ñ kanaal sou skep om enige hindernisse of ongerief vir julle uit die weg te ruim. Ons sou met graagte julle wou help en sal graag ook wil verneem hoe ons, ons diens kan verbeter. Nietemin, dit was aangenaam om julle te huisves. Geseënde Paastyd vir julle. Groetnis Clarissa & Lu

Kobus G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2021

Wegbreek vakansie vir 2 couples. Rose Cottage is pragtig. Ons dink die yskas-vrieskas en Weber moet dalk vervang word. Res van plek was amazing. Sal teruggaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotheni-rylaan 1, Nottingham Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIo2NDhBSb1gfJI7GNgam8kz5pfvJ6q8VriVui1ak2PE3xICk8w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 1 Lotheni Drive Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.352762842898 29.982232975017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang