Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Lodge Rose Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Derick Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Harties Lodge Rose Cottage
Netheid
2.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
2.3/5
Marietha B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha B

'n Rustige, veilige omgewing vir 'n heerlike kuier.

Het heerlik gebly, so hierdie is net 'n paar voorstelle. Wil net voorstel om meer bakke soos vir slaai en snacks te hê, en om iets in die kombuis in te meng. Asblikkies in die kamers sal ook 'n plus wees.

Eurika L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Eurika L

Bitter teleurgesteld, swak gehalte akkommodasie.

Geen onderhoud, verskeie foute, tekortkominge, stort kort 'n goeie skrop en mure vuil, min items in kombuis geen bakke om in mikrogolf te gebruik yskas geen bak en geen laaie in die deep freeze, stoof en oond glad nie gewerk nie, bed swak gehalte, man deur bed geval, het baie plugs, maar nie bruikbaar nie. 2De kamer het bedliggies, maar geen plugs naby waar dit ingeplug kan word nie, baie kaste in kombuis, maar geen glasbakke of platiekbakke om snacks in te eet of kos in voor te berei nie. Oral kort TLC, dringend. Ons het van Bakubung tyddeel afgekom na sulke swak akkommodasie, baie teleurstellend, weet nie hoe die verblyf by Harties Rose cottage meer as een ster gekry het nie, hul units se voorkoms baie swak, foto's is misleidend, sal definitely nie hierdie plek enigsins aanbeveel nie. Al wat goed was, is die personeel wat aan diens was was, almal vriendelik en hulpvaardig en het ons probeer uithelp waar dit moontlik was. 2 Kluise in die unit, maar nie bruikbaar nie, hangkas in 2de kamer val uitmekaar, dis wintertyd gewees, geen bo-lakens nie slegs 'n duvet op elke bed en een dubbelbed kombers as 'n extra in die kas, sou gedink het mens sal x2 single bed komberse verwag het. Nou wonder ek, jul as eienaars van hierdie swak akkommodasie sou julle soveel betaal vir sulke swak blyplek? Best of all, vra hul 'n R200 breakage fee. Geen idee hoekom hul dit vra nie, meeste items afwesig alreeds en/of kort aandag. En daar is 'n toaster in die unit ook, maar as jy hom optel ook val al die broodkrummels onder uit, die ook gebreek!

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c600ec6da38ea1d14a9844b65e32450a44e9f8dce21cc28dc11fa88562fad59680aac8230f052f302d4be39a22894a50a05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 1 Dr Kolbe Lane Meerhof 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.754978953834 27.898267766326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang