Rose Mountain Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D183, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rose Mountain Cottage is tussen die Mount West-heuwels geleë en beid selfsorgverblyf in KwaZulu-Natal. Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en bied 'n intieme wegbrek aan 'n paartjie of vriende wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met uitsigte op die pragtige hooglande van die Drakensberg, 'n houtvuurkaggel en gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n stoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- D183, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D183, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang