Rose Tree
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ansie A - Mrt 2024
Algehele gradering
It was very very good. Brilliant.
Rose Tree se terugvoer
Thank you, Ansie, for the positive review.
Regards
Paula
Franki Africa (pty) Ltd A - Jun 2023
Algehele gradering
Clean, safe, cosy and secure parking.
Rose Tree se terugvoer
Good day Aziza
Thank you for your kind words. I am looking forward to hear from you again in future.
Kind Regards
Paula
Liane P - Apr 2023
Algehele gradering
'n Juweel in Rondebosch!
Rose Tree se terugvoer
Liane, dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te huisves. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Vriendelike groete
Paula
Renee V - Okt 2022
Algehele gradering
UItstekende ligging en diens.
Lees meerRose Tree se terugvoer
Baie dankie Renee, vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle hier te huisves. Ons hoop om julle weer te kan ontvang. Vriendelike groete, Paula en Neill
Elna N - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld! Neil en Paula loop 10 ekstra myle vir hul gaste!
Lees meerRose Tree se terugvoer
Elna,
Ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier en aangenaam om julle hier te hê.
Ons hoop om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Paula
Maja L - Feb 2020
Algehele gradering
Drie nagte gebly in gemak en rustigheid.
Rose Tree se terugvoer
Jan baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete.
Paula
Christelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie ruim kamer, was verskriklik skoon. Ons het baie lekker gebly.
Lees meerRose Tree se terugvoer
Baie dankie Christelle, vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete, Paula.
Ali B - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing en vriendelike ontvangs.
Rose Tree se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.
Groete,
Paula en Neill
Jane A - Jan 2018
Algehele gradering
Quiet, convenient self-catering unit with friendly hosts prepared to make your stay comfortable.
Rose Tree se terugvoer
Thank you Jane and Chris for the positive review. It was a pleasure to host you .Hope to see you soon.
Regards
Paula and Neill
Ali B - Feb 2018
Algehele gradering
Genotvol en rustig.
Rose Tree se terugvoer
Ons is bly dat jy dit so ervaar het, Magda.
Groete,
Paula en Neill
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Argyle-weg 18, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang