Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Tree

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ansie A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

It was very very good. Brilliant. It was very very good. Brilliant in every area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Rose Tree
Thank you, Ansie, for the positive review. Regards Paula

Franki Africa (pty) Ltd A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Clean, safe, cosy and secure parking. The place was 100% in every possible way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Rose Tree
Good day Aziza Thank you for your kind words. I am looking forward to hear from you again in future. Kind Regards Paula

Liane P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Juweel in Rondebosch! Dankie Paula vir al jou moeite en bederfies met ons aankoms! Vars vrugte, sap en Nespresso koffie! Ons het so lekker gekuier! Jy is 'n gasvrou 1000! Ons sien jou verseker met ons volgende besoek. Die perfekte akkomodasie naby alle besienswaardighede in Kaapstad. Baie goed versorg en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Rose Tree
Liane, dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te huisves. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te ontvang. Vriendelike groete Paula

Renee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

UItstekende ligging en diens. Rose Tree is 'n besonderse plek wat ons met gemak kan aanbeveel. Neill en Paula het ons verwelkom en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die eenheid is ruim en daarom gemaklik om daar te bly vir 'n lang periode. Dit is uitstekend ingerig, goed instand gehou en aandag is gegee aan detail soos bv. 'n koffiemasjien, oorgenoeg eetgerei, vrugte en beskuit, melk in die yskas, ens. Dit is stapafstand van die pragtige Keurboompark en oor die algemeen baie goed geleë. Ons sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Rose Tree
Baie dankie Renee, vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle hier te huisves. Ons hoop om julle weer te kan ontvang. Vriendelike groete, Paula en Neill

Elna N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Waarde vir geld! Neil en Paula loop 10 ekstra myle vir hul gaste! 24/7 Wifi, selfs gedurende beurtkrag. Skoonste en veiligste plek waarby ons nog was. Selfs ons wasgoed was gedoen sonder dat ons dit verwag het. Die beste was toe ons 23:30 die nag arriveer, is ons met liefde ontvang. 'n Lekker bottel wyn, vars vrugte, jogurt, water en sap asook 'n klein pakkie neute vir elkeen, was 'n groot verrassing. Ons het nog nooit so iets beleef nie. Ek kan hierdie plekkie met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Rose Tree
Elna, Ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier en aangenaam om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer te ontvang. Vriendelike groete Paula

Maja L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Drie nagte gebly in gemak en rustigheid. Ons is vriendelik ontvang en het alles aangetref soos geadverteer. Die verblyf is baie netjies, skoon en baie goed ingerig, asook daagliks skoongemaak. Ons het daagliks nuwe koffie en beskuit gekry. Die parkering is veilig en ons kon kom en gaan soos ons wil. Ons het baie lekker gebly en sal Rose Tree aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Rose Tree
Jan baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete. Paula

Christelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Baie ruim kamer, was verskriklik skoon. Ons het baie lekker gebly. Ons het vir 'n paar dae by Rose Tree Cottage gebly vir die Two Oceans wedloop. Die kamer is baie ruim en verskriklik skoon. Goeie waarde vir geld met al die geriewe (yskas, TV ens). Daar word baie aandag gegee aan die klein goedjies soos die bakkie vars vrugte, beskuit en koffie wat beskikbaar was. Ons het die veilige parkering ook baie waardeer. Sal weer hier bly indien ons weer Rondebosch toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Rose Tree
Baie dankie Christelle, vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Paula.

Ali B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2018

Rustige omgewing en vriendelike ontvangs. Die gastehuis is naby winkelsentrums en vir my om na my bestemming te reis was baie maklik. Dit is 'n selfversorgingseenheid maar het die nodige indien jy self wil kos maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Rose Tree
Dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer. Groete, Paula en Neill

Jane A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Quiet, convenient self-catering unit with friendly hosts prepared to make your stay comfortable. We enjoyed this quiet, convenient, self-catering unit. Thanks to the very friendly hosts, Paula and Neill, for all the extras that made our stay comfortable. We would recommend Rose Tree to anyone who wants to walk 600 metres safely to the Newlands cricket or rugby grounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paula
Rose Tree
Thank you Jane and Chris for the positive review. It was a pleasure to host you .Hope to see you soon. Regards Paula and Neill

Ali B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2018

Genotvol en rustig. Dit is altyd lekker om oor te bly waar mense jou vriendelik ontvang. Hulle is gasvry en help graag waar moontlik. Dit voel soos "home away from home".

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Paula
Rose Tree
Ons is bly dat jy dit so ervaar het, Magda. Groete, Paula en Neill

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Argyle-weg 18, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiYmZjNGIwLTYzODMtNDdlNC1hMWFiLTQ2YjBjZTM1OTBlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 18 Argyle Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.972769 18.475553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang