Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 3, Atlasville, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rose Villa is in 'n veilige kompleks in Atlasville, Boksburg geleë, en is 'n ruim selfsorgwoonstel 2,1 km vanaf die bekende Boksburg-meer. Dit is 'n ideale opsie vir gesinne, paartjies of sakeverblyf.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n ruim badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Ontbyttoonbank met stoele is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi word vir jou gerief voorsien. Deur die skuifdeure is daar 'n omheinde tuinarea wat ideaal is vir gaste om te geniet.

Die kompleks se ligging is binne meters van 'n verskeidenheid restaurante en winkels af. Die OR Tambo internasionale lughawe is net 11 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Finch-straat 3, Atlasville, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 3, Atlasville, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027a661007b727197676beb1e1a2a48570e8ebfdd526c254d5f4ce72e638523add9b9a18b660f6d77f91621d1f6a2e132ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 4 mense 3 Finch Street Atlasville 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.159771144646 28.279454311709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang