Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosebank Lodge Guesthouse by Claires

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Monika N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Home away from home. Waarlik 'n gem. Sou nooit sê jy is eens in Johannesburg. So rustig. Dis om die hoek van die Rosebank winkelsentrum wat 'n groot hulp is, sou jy iets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret S
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Netjies, skoon, lekker om na 'n dag daar te ontspan. Hulle kan bietjie aandag gee aan ontbyttyd. Ek moes aandui wat ek vir ontbyt wil eet en hoe laat. Maar dit was nie op tyd gereed nie. Ek het op die gegewe tyd in die eetsaal gekom en dan het hulle eers begin. Ek wou dan reeds eet. Dit was wel baie lekker ontbyt. Anders 'n mooi en rustige atmosfeer met 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kegomoditswe M
1 nag
4.8
Mrt 2022

My stay was awesome and welcoming. The guest house is clean, Samantha was welcoming, helpful and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarita O
Kort verblyf
4.6
Jun 2022

Loadshedding is 'n groot probleem. Geen ondervloerse verhitting, badkamer baie koud. Geen lampies/liggies word verskaf vir loadshedding nie, krag is baie af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anina N
1 nag
4.6
Apr 2022

Goeie ligging, netjiese verblyf. Sentrale ligging, netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Pragtige gastehuis met Sam wat 'n wonderlike gasvrou is. Daar was nie water in Johannesburg nie en die eienaar het nie voorsiening daarvoor gemaak nie, moes water uit swembad kry om te was - dit was baie sleg. Kon nie stort of toilette trek of koffie in die kamer maak nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Colleen N
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Voel soos huis, maar met ’n bietjie flair. Pragtige plek, netjies. Vriendelike en baie behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Rosebank Lodge Guesthouse by Claires
Hi Colleen. Baie dankie vir die pragtige woorde. Hoop ons sien jou gou weer. Lekker dag, Sam

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rutland-weg 75, Parkwood, Rosebank, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe66e9e81befca58f26632469a85467d9d2c75315eb44e55770e7f6869fb5914d849187ec759888154201b20352dae6f317ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 75 Rutland Road, Parkwood Rosebank 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.151487631275 28.044474371164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang