Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosebank Lodge Guesthouse by Claires

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Rosebank Lodge Guesthouse by Claires
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Monika N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika N

Home away from home.

Waarlik 'n gem. Sou nooit sê jy is eens in Johannesburg. So rustig. Dis om die hoek van die Rosebank winkelsentrum wat 'n groot hulp is, sou jy iets benodig.

Margaret S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S

Netjies, skoon, lekker om na 'n dag daar te ontspan.

Hulle kan bietjie aandag gee aan ontbyttyd. Ek moes aandui wat ek vir ontbyt wil eet en hoe laat. Maar dit was nie op tyd gereed nie. Ek het op die gegewe tyd in die eetsaal gekom en dan het hulle eers begin. Ek wou dan reeds eet. Dit was wel baie lekker ontbyt. Anders 'n mooi en rustige atmosfeer met 'n pragtige tuin.

Kegomoditswe M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kegomoditswe M

My stay was awesome and welcoming.

The guest house is clean, Samantha was welcoming, helpful and lovely.

Sarita O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarita O

Loadshedding is 'n groot probleem.

Geen ondervloerse verhitting, badkamer baie koud. Geen lampies/liggies word verskaf vir loadshedding nie, krag is baie af.

Anina N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anina N

Goeie ligging, netjiese verblyf.

Sentrale ligging, netjiese kamer.

Marietjie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie R

Pragtige gastehuis met Sam wat 'n wonderlike gasvrou is.

Daar was nie water in Johannesburg nie en die eienaar het nie voorsiening daarvoor gemaak nie, moes water uit swembad kry om te was - dit was baie sleg. Kon nie stort of toilette trek of koffie in die kamer maak nie.

Colleen N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen N

Voel soos huis, maar met ’n bietjie flair.

Pragtige plek, netjies. Vriendelike en baie behulpsame personeel.

Rosebank Lodge Guesthouse by Claires se terugvoer

Hi Colleen.

Baie dankie vir die pragtige woorde.
Hoop ons sien jou gou weer.

Lekker dag,
Sam

Rosebank Lodge Guesthouse by Claires
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rutland-weg 75, Parkwood, Rosebank, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe66e9e81befca58f26632469a85467d9d2c75315eb44e55770e7f6869fb5914d849187ec759888154201b20352dae6f317ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 75 Rutland Road, Parkwood Rosebank 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.151487631275 28.044474371164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang