Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosebud 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Rosebud 4
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maureen V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Ongelooflik mooi en lekker!

Die verblyf was ongelooflik. Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Veilig en naby winkels en restaurante.

Hannelie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Ek wens ons kon langer bly!

Pragtige eenheid wat ten volle toegerus is. Veilige toesluitparkering (in 'n garage), ruim woonstel! Ons was twee gesinne (twee vriendinne, elkeen met twee tieners) en almal het genoeg "spasie" gehad. Die ligging is perfek as mens naby die strand en Die Punt wil wees.

Rosebud 4 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Hannelie. Dit maak ons baie bly om te weet jy het jou verblyf geniet. Hoop ons ontmoet gou weer.
Groete
Marita

Rosebud 4
Jan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Perfek! Goeie kommunikasie, behulpsaam, silwer-skoon. Elke detail is net reg.

Baie lekker gebly! Puik.

Rosebud 4 se terugvoer

Baie dankie en hoop om julle weer in die toekoms te huisves. Dis 'n absolute plesier om die wooneenheid so netjies terug te kry.
Groete

Rosebud 4
Susan G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Beautiful flat in a stunning location.

Rosebud 4 is a well-equipped flat that is beautifully furnished and decorated. It is in a stunning location right on the seafront in Mossel Bay and close to good restaurants.

Rosebud 4 se terugvoer

Hello Susan,
Thank you for your kind words. Glad to hear you and your guests enjoyed the apartment. Hope I could welcome you back again.
Regards
Marita

Rosebud 4
Angelique A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique A

Absoluut fantasties.

Die eenheid was goed geleë en baie netjies. Marita is 'n absolute gem en ek en my vriendinne het ons verblyf terdeë geniet. Sal hierdie plek definitief aanbeveel.

Rosebud 4 se terugvoer

Dankie Angelique, so bly ons het julle dames se tydjie weg die moeite werd gemaak.
Groete Marita

Rosebud 4
Christa L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Rosebud 4 word met graagte aanbeveel vir die kieskeurigste huurder.

Vir die heel eerste keer is die foto's op die webtuiste 'n presiese weergawe van die werklikheid. Die eenheid is pragtig gemeubileer, kombuis het alle toebehore plus nog meer en die hele eenheid is kraakvars en skoon. Boonop alles was daar ten volle voorsiening gemaak met 'n 'inverter' sodat ons nie geweet het van beurtkrag nie. Rosebud 4 was alles en nog meer as wat mens van 5 ster kon vra, plus vriendelike en hulpvaardige diens deur Marita. Baie dankie, ons beveel dit met graagte aan.

Rosebud 4 se terugvoer

Liewe Christa, baie dankie vir jou resensie. Ek is so bly julle dames het dit geniet. Was absoluut 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien weer.
Groete, Marita.

Rosebud 4
Micklyn L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micklyn L

Really beautiful and comfortable.

Just a lovely, cosy, comfortable and luxurious stay. We really enjoyed it.

Rosebud 4 se terugvoer

Hi Micklyn,
Thank you for choosing Rosebud. Was an absolute pleasure hosting you and family.
Regards
Marita

Rosebud 4
Charl G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G

Absoluut fantasties!

Baie netjiese, moderne en skoon plek!

Rosebud 4 se terugvoer

Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons kan julle weer huisves. Groete. Marita

Rosebud 4
Natasja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja V

Baie dankie, die manne kan nie uit gepraat raak oor Rosebud 4 nie!

Alles was perfek gewees. Dit was puik gewees - 5 ster! Dit was alles en meer. Netjies en skoon! Ons beveel dit alreeds vir vriende en familie aan. Die interior is iets besonders en van uitstaande gehalte! Die uitsig is fantasties!

Rosebud 4 se terugvoer

Baie dankie Natasja. Bly die manne het dit geniet, hulle sou n paar beeste braai as hulle langer gebly het. Hoop om julle gou weer te sien.

Rosebud 4
Alistair C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair C

Great.

Clean, comfortable, beautiful views.

Rosebud 4 se terugvoer

Thank you very much. Glad you enjoyed your stay.

Rosebud 4
Wayne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B

This is an amazing apartment and truly great value for your money.

This apartment was the highlight of our vacation, with various accommodation options. The pictures do not do it justice and we found that the permanent residents in the complex were great in providing us with valuable information. This place is a gem with easy access and possible to fish right in front of the apartment. We can not wait to go back this time for an extended stay.

Rosebud 4 se terugvoer

Hallo Wayne,
So happy you enjoyed your stay and thank you for your kind words.
Regards, Marita Rosebud4

Rosebud 4
Elizabeth D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Mooiste see-uitsig & alles is tops!

Ons kon net 1 nag oorbly in hierdie wonderlike, luukse drieslaapkamerverblyf wat jou alles bied & nog meer. Sal definitief weer wil gaan. Vriendelikste gasvrou wat die ekstra myl sal stap om haar gaste tuis te laat voel. Baie dankie!

Rosebud 4 se terugvoer

More Elizabeth, ek is so bly julle het lekker gebly en dat die eenheid alles was wat julle verwag het.
Hoop ons sien julle weer.
Groete, Marita.

Rosebud 4
Joseph John K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph John K

Rosebud 4 is 'n moet wat ek weer sal besoek, ligging is fantasties.

Dit was net 'n lekker kuierplek, baie netjies.

Rosebud 4 se terugvoer

Baie dankie dat julle ons akkomodasie gekies het en dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete Marita

Rosebud 4
Vanaf
Vanaf R2 130
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 130
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat, Beacon Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa0588a94d6752bf0b2288a33393d9f8ce31d34aeef2d4713c39ae294a980f0b2374afaa0690cf58828947778c832f19d84e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Beach Street Beacon Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.180201320188 22.152992004648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang