Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosebud Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corporation-straat 26, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rosebud Self Catering bied gehalte-oornagverblyf op die boonste verdieping van die eienaar se huis. Albie eenhede kan slegs met trappe bereik word en is gerieflik naby Lambertsbaai se strand geleë.

Woonstel 1 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n klein etenstafel, stoele, binnebraaigeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Woonstel 2 bied slaapplek vir 6 gaste en is ideal vir gesinne van 4 tot 6. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het twee bankbeddens, geskik vir kinders of volwassenes tot en met 70kg. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die leefarea en kombuis is ruim met 'n skuifdeur wat uitloop op 'n balkon. Die kombuis is toegerus met die basiese breekware en eetgerei, 'n yskas-vrieskas kombinasie, mikrogolfoon asook 'n air fryer. Die woonstel het ook 'n slim-TV en gratis Wi-Fi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Corporation-straat 26, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosebud Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corporation-straat 26, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA199b2de162242a2d7da8f5136ef16d829d127f4a87b134dbcf39e378d4ff283176fc549cecae32df8c049fa6f9a8c70944ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 26 Corporation Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.089831907402 18.311895558444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang