Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosebury Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Rosebury Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adel R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel R

Very pleasant.

Stay was spacious, comfortable and quiet. Will definitely go back.

Luzanne V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne V

Ons kuier was verskriklik lekker gewees.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die plekkie is stunning.

Henk M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M

Dit was van ons lekkerste verblyf.

Die omgewing en die kothuis is pragtig. Sal weer terug gaan.

Elzabe D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D

Heerlik.

En heerlike koekies gekry.

Xanthe J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanthe J

Excellent!

Our stay at Rosebury Cottage was absolutely fantastic! Every aspect of our experience exceeded expectations. The cottage offers excellent value for money. The location is perfect. It’s peaceful and quiet, yet conveniently near local attractions and amenities. We felt very safe throughout our stay. The property is secure, and the neighbourhood is quiet and friendly. I would definitely recommend Rosebury Cottage. Overall, our stay was delightful and memorable. Thank you. We will be back!

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Dallas J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dallas J

Served the purpose as an overnight stop.

Excellent location. Perhaps upgrade linen and towels. Bit tired.

Johan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Goed ingerig en pragtige omgewing.

Die akkommodasie was lieflik en die huis is goed ingerig. Ons het ook lekker rondom die kaggel gekuier. Die oond kort wel bietjie 'n deeglike skoonmaak.

Gideon B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B

Perfect for what we needed.

See stars.

Heleen L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen L

Gerieflik en goed toegerus.

Ons het net oorgeslaap. Die kamer het voldoen aan ons behoeftes.

Danie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Nie weer.

Die kamer oor die algemeen word nie goed na gekyk nie. Handoekke is uitgewas en vaal. Die opwasbak se blad is vuil en verniel. Diefwering is uit Perspex gemaak, wat ek nog nooit in my lewe gesien het nie. Die tuin langs die huis le daar bourommel, en bure wat raas.

Santie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G

Awesome.

Beautiful. I wish we could stay longer. I will recommend to other travellers.

Gordon H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon H

Peaceful in a quiet area.

Very enjoyable for a group of friends/family.

Elliott W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elliott W

A fantastic place to stay.

It was a great place to stay and we really enjoyed it. It is well set up with everything you need. Ardith had a sudden illness and the host went well out of their way to help us.

Guy S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy S

Everything was perfect and our stay at Rosebury Cottage was very convenient and comfortable.

Communication regarding where to find the cottage, check-in times, etc. was very good. We would recommend Rosebury Cottage to anyone wanting to stay in Underberg.

Tamryn F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn F

Perfect for a short stay.

Sue and Douglas were great hosts, and communicated well with us. The flatlet was perfect for a short overnight stay, and had everything we needed. The road to get there isn't in a great condition, but our small car handled it without a problem.

Ethan J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethan J

Rustige omgewing.

Baie netjiese verblyf, jammer ons moes dit kortknip.

Marina D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Ons het 'n heerlike familiekuier gehad. Baie gesellig en die uitsig was pragtig.

Net jammer dat die pad soontoe maar sleg is.

Robert M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Exceptional value for money and perfect as a base for doing things in the Southern Berg.

Friendly host. Comfortable and thoughtful extras like fresh milk, marmalade and biscuits. Roads in many KZN country towns are not in a good state but if you drive slowly they are navigatable. Maybe not good for a tiny car like an Atos in bad weather, but a medium size car will cope.

Veliswa N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veliswa N

Awesome.

Cottage is in great condition.

Frik S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Geskik vir oornagverblyf.

Basiese benodighede was in die chalet. Die gasverwarmer het saans handig te pas gekom.

Johan R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Net wat ons nodig gehad het.

Was net een nag maar het heerlik geslaap in stilte, sal weer kom kuier.

Prof. Hennie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Prof. Hennie K

Verblyf is besig om opgeknap te word en is nie van dieselfde gehalte as die verskeie ander wat ons oor 5 weke gebruik het nie.

Die verblyf is buite die dorp geleë en is 'n woonstel wat heelagter in die eiendom aan die motorhuis aangebou is. Die nogal steil en lang oprit is nog nie voltooi nie - die laaste stuk bestaan uit bourommel wat soos plaveisel gelykgemaak was. Daar is nie TV of Wifi nie. Die badkamer se uitleg laat veel te wense oor. Daar is nie 'n spieël bokant die wasbak nie. Die wasbak is so na aan die toilet geplaas dat 'n man moet meet en pas om dit te gebruik. Ons het die gasvrou nooit ontmoet nie. Die sleutel was onder die matjie by die deur gelaat. Die gas van die verwarmer het die eerste aand opgeraak. Dit was die volgende dag reggestel. Die motorhek is lendelam en kan nie behoorlik toegemaak word nie.

Mthokozisi K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mthokozisi K

We had a wonderful stay.

Nice place, nice unit.

Zandile M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile M

A home away from home.

It was an awesome experience.

Yushri H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yushri H

Lovely private cottage.

Excellent location. Clean. Early check in. Private. Cozy.

Jacobus O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus O

Ruim, gerieflik, netjies, alles wat benodig word is daar.

Sue het dadelik gesorg vir 'n kurktrekker en hangers. Die handreling teen die muur sal dit veiliger maak om op en af te stap met die trappe. Ons sal Rosebury Cottage enige tyd aanbeveel. Sue het op navraag ook 'n werktuigkundige aanbeveel.

Michael P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael P

Sue het ons op hoogte gehou van die bespreking. Baie dankie.

Ysbakkies was ongelukkig almal leeg. Badkamerlig het nie gewerk nie.

Martin V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Baie oulike kothuis in 'n pragtige omgewing met voldoende fasiliteit.

Die kothuis is netjies met 'n wonderlike uitsig en goed geleë. Die diens was vriendelik en persoonlik en die huis goed ingerig. Die uitleg is baie prakties en die groot stoep is 'n wennner.

Ernst I - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst I

Enjoyable

A very comfortable night's stay with a well equipped house and beautiful verandah.

Izelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle E

Baie mooi ligging, rustig en goed ingerig!

Lieflike eenheid! Baie privaat en goed ingerig! Sal vir seker weer gaan.

Vyver K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vyver K

Lekker gebly en goeie diens gekry!

Lekker blyplek in Underberg in 'n stil omgewing en Sue het ons goeie diens gegee.

Martin G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G

Snoesig.

'n Ongelooflike uitsig! Die cottage voldoen aan al die basiese behoeftes vir 'n naweek weg van die stad se geraas.

Frank E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank E

Wonderful cottage!

We loved our stay in Rosebury. Spacious, tastefully furnished and with a stunning verandah. Highly recommended!

Johan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Uitsonderlike verblyf teen bekostigbare tariewe!

Wat 'n lieflike plek. Baie netjies en skoon. In 'n pragtige omgewing geleë en met 'n uitsonderlike uitsig. Ons was gelukkig dat dit gesneeu het tydens ons verblyf. Sal Rosebury Cottage enige tyd aanbeveel met 'n geruste gemoed.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley View Road 24, Hoofweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeojr72AHTA5CEXGQLvlxIAogTlXlhzrH5WsGnpMdk7eqEAYOby?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 24 Valley View Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.792928 29.482622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang