Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosedene 4

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Rosedene 4
Netheid
5.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Sanet V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Baie lekker, behalwe vir die parkering probleem.

Gemerkte parkings per kamer sal 'n pluspunt wees. Dit kan 'n probleem veroorsaak. Ons het ingepark en amper 'n belangrike afspraak gemis.

Amorine S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amorine S

Nie weer nie.

Swak diens. Ek het navraag gestuur voor ek inboek. Geen antwoord ontvang. Jy is fisies tussen kantore en werknemers van 'n firma. Personeel onvriendelik. Te min toiletpapier. Chios in breekware. En parkering is 'n kopseer. Ek is toe parkeer en kan nie laat aand uitry om my kind by koshuis te gaan aflaai nie. Vanoggend steeds vasparkeer. Kamer wel ruim en mooi.

Marie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie C

Gerieflik.

Gerieflik en naby alle winkels en skole.

Nareanka L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nareanka L

Teleurstellend.

Rosedene is verskriklik duur vir dit wat 'n mens kry. Ons was 3 mense gewees wat daar gebly het en daar was nie genoeg eetgerei nie. Dit is 'n selfsorg-eenheid en daarom het ons verwag dat daar ten minste genoeg van als sal wees. Daar was gelukkig 3 koppies, maar slegs 2 borde, 2 bakkies, 2 messe, 2 vurke, ensovoorts. Ons kamer is glad nie gediens vir die paar dae wat ons daar gebly het nie - nadat ons verseker is dat ons kamer daagliks gediens sal word. Daarom is Rosedene glad nie waarde vir geld nie.

Rosedene 4 se terugvoer

Hi Nareanka,

Baie dankie vir die resensie aangaande die verblyf.

Ons is redelike nuwe gastehuis en probeer om enige kritiek of komplimente te gebruik om ons diens te verbeter.

Ek vra bitterlik groot onverskoning oor die misverstand aangaande die diens en eetgerei van die kamer.
Lydia vra altyd of kliente, of hulle die kamer moet diens.Omdat nie almal gemaklik daarmee is nie. Aangesien hulle persoonlike items in kamers los. Sy het wel gesé dat julle asb net moet laat weet indien daar iets kort.

Ons sal ook opskerp op ons dienslys van kamer om te sorg dat die eenheid volledig is.
Laat weet my asb indien julle weer Bloemfontein toe kom vir julle komplimentere aand in die groot eenheid, wat meer ruimte het vir 3 Volwassenes.
Hoop julle aanvaat my onverkoning.

Groete,
Rosedene

Rosedene 4
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitzlaan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFn2yNShRpYjKSfnmAa1LZIYGffRCEgyNLUIKvZ5LoR84CQYVDL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 131 President Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.107937933787 26.207223340475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang