Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosedene 5

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Rosedene 5
Netheid
4.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Izak V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Het daar oorgeslaap. Baie goeie diens gekry. Kan regtig aanbeveel.

Beveel enige tyd aan. Baie netjies. Baie goeie diens gekry.

Nomfundo D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomfundo D

The place was nice, clean and safe.

The place is convenient to the shops. It is a place to book when traveling to Bloemfontein.

Charise W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise W

Very neat and clean. Beautiful little haven.

The room was very neat and bedding was clean. Very safe area close to restaurants and malls.

Elza J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elza J

Slegs geskik vir 1 nag verblyf.

Was vreemd om niemand op die perseel te kry wat jou ontvang of toe ons die volgende vertrek nie. was onseker wat om met sleutels te doen. Is seker daar kan iets rondom meer privaatheid vir die toilet gedoen word, dalk skuifdeur by badkamer.

Archie C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Archie C

Teleurgesteld.

Daar was niemand om ons te ontvang nie. Na ek geskakel het is hek oopgemaak. Toe moes ek 10 minute wag voor ek telefonies meegedeel is waar die kamer was en hoe om in te kom. Die persoon het eers nie geweet wie ek was nie en het my verwar met iemand anders. Die badkamerplafon is dik aangepak met muf. Daar is net een venster en wel in badkamer en in stort. Wasbak in badkamer was geblok. Ek het dit met kookwater oop gekry. Area lyk ook nie lekker nie.

Francois B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Fantasties.

Braai-area, met aircon en is baie skoon en veilig.

Ferdie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Uitstekende ligging.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons gerieflik te laat bly. Die ligging is 100% sentraal. Die plek is perfek vir enige tipe besoek aan Bloemfontein. Sal beslis weer daar oorbly indien ons Bloemfontein besoek.

Rosedene 5 se terugvoer

Hi Ferdi.

Baie dankie vir die resensie.
Ons sien uit om julle weer te sien.

Groete
Rosedene

Rosedene 5
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbPnD43iwDxIcQIoBQuHOYqhAm5B8HNgBKsNaKwXPHzx79kIvsp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 131 President Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.108012924447 26.207250162566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang