Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosedene 5

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Zanelle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Near the Mediclinic and very neat. Well located and very neat. Parking was a bit of an issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Het daar oorgeslaap. Baie goeie diens gekry. Kan regtig aanbeveel. Beveel enige tyd aan. Baie netjies. Baie goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomfundo D
1 nag
3.4
Mrt 2021

The place was nice, clean and safe. The place is convenient to the shops. It is a place to book when traveling to Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charise W
1 nag
5.0
Okt 2020

Very neat and clean. Beautiful little haven. The room was very neat and bedding was clean. Very safe area close to restaurants and malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2020

Slegs geskik vir 1 nag verblyf. Was vreemd om niemand op die perseel te kry wat jou ontvang of toe ons die volgende vertrek nie. was onseker wat om met sleutels te doen. Is seker daar kan iets rondom meer privaatheid vir die toilet gedoen word, dalk skuifdeur by badkamer.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Archie C
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Nov 2020

Teleurgesteld. Daar was niemand om ons te ontvang nie. Na ek geskakel het is hek oopgemaak. Toe moes ek 10 minute wag voor ek telefonies meegedeel is waar die kamer was en hoe om in te kom. Die persoon het eers nie geweet wie ek was nie en het my verwar met iemand anders. Die badkamerplafon is dik aangepak met muf. Daar is net een venster en wel in badkamer en in stort. Wasbak in badkamer was geblok. Ek het dit met kookwater oop gekry. Area lyk ook nie lekker nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Francois B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Fantasties. Braai-area, met aircon en is baie skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Uitstekende ligging. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons gerieflik te laat bly. Die ligging is 100% sentraal. Die plek is perfek vir enige tipe besoek aan Bloemfontein. Sal beslis weer daar oorbly indien ons Bloemfontein besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiaan
Rosedene 5
Hi Ferdi. Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete Rosedene

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbPnD43iwDxIcQIoBQuHOYqhAm5B8HNgBKsNaKwXPHzx79kIvsp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 131 President Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.108012924447 26.207250162566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang