Rosedene 6
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pres Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Rosedene 6 is 'n selfsorg-eenheid in Westdene, Bloemfontein.
Dié oopplan-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea met 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die slaaparea beskik oor 'n dubbel- en driekwartbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die sitarea het 'n dagbed en 'n platskerm-TV met DStv teen die muur. Die eenheid het ook 'n privaat braai-area.
Trekpleisters in die omgewing sluit Mimosa Mall, Medi-Clinic, St. Andrews Skool, Grey College en Vrystaat Universiteit in.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Pres Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rosedene 6 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pres Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat