Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosedene

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Rosedene
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Andre W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre W

Kamer was nie so aangenaam soos vorige uitsigkamer nie. Ontbyt uitstekend. Koffie in die kamers aaklig.

Aangename atmosfeer. Personeel vriendelik en hulpvaardig. Linne en handdoeke mooi skoon. Kroegyskas oorlaai met voorraad. Geen plek vir my eie water en snacks vir aandetes as ons nie wou uitgaan na restaurante elke aand nie. TV-kanale erg beperk. Voel of daar net op oorsese besoekers se behoeftes gefokus word.

Andre W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Uitstekende kliëntediens-ervaring.

Baie mooi kamer. Linne en handdoeke perfek. Diens uitstekend. Personeel baie professioneel, hulpvaardig en vriendelik. Ontbyt uit boonste rakke. Weervoorspelling wat elke aand met sjokolade by jou deur afgelewer word is 'n baie oulike idee. Laat mens spesiaal voel. Well done!

Karen S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Very good all round!

Highly recommended!

Lindie R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R

Uitstekend!

Ons was aangenaam verras deur die mooi eenheid waarin hulle ons gesit het. Perfekte ligging en baie vriendelike diens. Sal definitief weer daar bespreek as ons Kaap toe gaan.

Marlene K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K

Gasvry, goeie ligging!

Vriendelike personeel, goeie ontvangs en heerlik gebly.

Anelie V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anelie V

Nie wat ek verwag het vir die tariewe nie.

Advertensie van veilige parkering is misleidend. Parkering is in straat sonder sekuriteitswagte.

Rosedene se terugvoer

Dear Anelie,

Thank you so much for your review. Your feedback means a lot to us. We will address the issue of the parking being incorrectly advertised. It was a pity that your schedule did not allow you to take advantage of our extensive breakfast buffet, as this may have impacted on your value perception as well.

I wonder if you could give me more of a sense of the kind of value you expected? This information is invaluable to us.

I look forward to hearing from you.

Kind regards,
Sue Biller - General Manager

Rosedene
Lorraine G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine G

Baie genotvol!

Dit was 'n wonderlike tydjie. Rosedene is netjies en die mense is geweldig vriendelik en behulpsaam.

Gerritt M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerritt M

Baie lekker, baie skoon en netjies! Baie stil en geen geraas!

Dit was uitstekend!

Elna M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna M

Goeie ontvangs, baie gemaklik.

Vriendelike ontvangs. Pragtige uitsig.

Louis L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis L

Baie aangenaam!

'n Ou woning vol karakter in 'n stil omgewing. Uitstekende diens!

Jenny D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny D

A lovely guesthouse with friendly staff and a stunning position but noisy.

Welcoming, friendly staff and a warm atmosphere. Unfortunately our very well-appointed standard room was positioned near the noisy entrance gates and we had noisy wooden floorboards in the room overhead. The duvet inner was between two sheets, not in a duvet cover, and the pillows were really uncomfortable. Not a great night's sleep, which was disappointing as everything else was a real treat!

Cornelia L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia L

Lekker!

Rosedene het 'n vriendelike atmosfeer. Die kamer was gerieflik en die omgewing mooi.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Kloofstraat 28, Higgovale, Kaapsra, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NDQxMGM1LWY1N2YtNDAzYS1iZDJhLWNiNDgzZTgzOGQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 28 Upper Kloof Street Higgovale 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937632259835 18.402884155512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang