Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosedene

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Kloofstraat 28, Higgovale, Kaapsra, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rosedene Guest House is teen die rustige hange van Tafelberg geleë en geniet 'n ideale ligging; rustig genoeg om deur voëlgesang wakker te word, maar tog binne stapafstand van Kaapstad se eetmyl, en minute van die middestad, Waterfront en die Kaap se mooiste strande af.

Met slegs 12 kamers, elkeen pragtig toegerus, is Rosedene klein genoeg om hoogs persoonlike diens te lewer, maar tog groot genoeg om jou die soort diens te verskaf wat jy van 'n klein hotel verwag. Wat dalk ons hoë persentasie herhalende kliënte sou verklaar.

Vanaf die oomblik dat jy aankom, is ons tot jou diens. Ons kan reël dat u binne 20 tot 30 minute na aankoms van die lughawe af opgelaai word en na u nuwe huis teen die hange van die bekendste berg in Afrika geneem word.

Stap deur die blombelaaide binnehoftuin, ontspan dan op een van ons gemaklike rusbanke met 'n cappuccino of 'n feesglas wyn terwyl jy inklok, of gaan reguit na jou kamer toe – wanneer jy gereed is, help ons jou graag om die meeste van Kaapstad se magdom besienswaardighede; van restaurante tot wynplase, avontuuraktiwiteite tot inkopies, strande tot toergidse, ons kundige personeel kan jou in die regte rigting wys.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Rosedene
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Bo-Kloofstraat 28, Higgovale, Kaapsra, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosedene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Kloofstraat 28, Higgovale, Kaapsra, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NDQxMGM1LWY1N2YtNDAzYS1iZDJhLWNiNDgzZTgzOGQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 28 Upper Kloof Street Higgovale 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937632259835 18.402884155512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang