Roseland House Self-catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helen Joseph-weg 280, Glenwood, Durban, 4083, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Roseland House Self-catering is in Glenwood in Durban en bied ’n hawe van rus en vrede in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle.
Gerieflike verblyf word in 4 ruim woonstelle gebied. Elke woonstel beskik oor ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n sitarea. Elke woonstel het ook ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, kookware, onbeperkte WiFi en 'n slim-TV met Netflix, DStv en Showmax.
Daar is ’n gemeenskaplike swembad en braai-area op die perseel, sowel as veilige parkeerplek.
Dié ligging bied toegang tot ’n verskeidenheid besienswaardighede in Durban, soos sportarenas en -stadions, verskeie gholfbane, uShaka Marine World, Durban ICC, Durban se hawe en die strandfront.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kwanda & Nondu Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Helen Joseph-weg 280, Glenwood, Durban, 4083, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Roseland House Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helen Joseph-weg 280, Glenwood, Durban, 4083, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: