Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roseland House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Deon V
1 nag
1.4
Des 2022

Teleurstellend. Die buurt voel glad nie veilig nie. Die kamer is baie klein met geen stort. Geen koffie of gewone tee in die kamers of by ontbyt nie. Moes spesiaal iewers gaan koffie haal. Geen ontbyt pap of vrugtesap nie. Baie laat ontbyt. As jy in die week 'n gastehuis het moet jy ontbyt ten minste 6:00 of miskien nog 6:30 aanbied.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ronel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

What a gem! Beautiful establishment in a surprising quiet area. Friendly reception, spacious and very clean room. Scrumptious breakfast prepared and served by the host herself. Close to Entambeni Hospital and St Augustines Hospital and within 10km from Springfield Park Shopping, The Pavillion Mall etc. Will definitely support them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josias Jacobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Fantasties, rustig, baie netjies. Baie dankie vir die ongelooflike gasvrye ontvangs, ontbyt en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Lieflike klassieke huis met ryk geskiedenis. Delia, ons gasvrou. het met haar vriendelikheid en warm persoonlikheid ons baie welkom laat voel en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons kamer was op die boonste verdieping en dit was ruim met 'n enkelbed en 'n dubbelbed, keurig gemeubileer met ou meublemente wat dateer uit die vroeë geskiedenis. Heerlike ontbyt gehad met vriendelike diens, keurig vooberei. Net jammer ons kon nie langer bly nie, ons sou so graag wou. Maar wie weet, dalk sien ons hulle weer eendag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alpheus M
Kort verblyf
4.6
Apr 2016

Fantastic guesthouse and wonderful hosts. Fantastic guesthouse closer to the city and a warm welcome from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kwanda & Nondu
Roseland House
Thank you so much for taking the time to review - it is very much appreciated.

Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2015

Baie mooi en netjies. Baie mooi en skoon, met alles wat nodig is. Mooi swembaddens en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pc N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2015

Absolute gasvryheid en behulpsaamheid. Aangename twee nagte by Roseland spandeer. Eienaars baie vriendelik en gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aletta Harris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2014

Ek sal Roseland House aanbeveel vir 'n rustige en veilige verblyf. Ek sal Roseland House aanbeveel vir enige iemand wat in 'n rustige en veilige omgewing verblyf soek. Die personeel is baie aangenaam en ons is vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2014

Ons was aangenaam verras met die puik gehalte van die gastehuis. Ons kamer, meublement, badkamer en eetkamer getuig van kwaliteit. Diens was professioneel en onberispelik

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mary K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2014

Amazing stay at Roseland and great service. A great breakfast, accommodation and customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Kwanda & Nondu Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helen Joseph-weg 291, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa69dbaeae151459ce00396fec07532ebb004de31a5c20aa6e274f1f54ca1d4c9dec13df36abd84b82d143fc04d3c70f32737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 291 Helen Joseph Rd Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.857352 30.9927867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang