Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosemary Cabin @ Camissa Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 350 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Rosemary Cabin @ Camissa Farm is 'n pragtige houthuisie op die rand van 'n meer in die hartjie van die Banhoekvallei. Dit is hoog in die berge en bo in die wolke en bied 'n asemrowende uitsig oor die vallei, asook oor die boorde tot by die Simonsberg- en Drakenzichtberge.

Hierdie houthuisie bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind of 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die verblyf het 'n eetarea, sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.

Gaste het ook toegang tot 'n dek met 'n uitsig oor die dam, asook vuurput met stoele. Daar is 'n houtvuurwarmbad aan die ander kant van die dek, langs die dam. Gaste kan uitsigte oor die Banhoekvallei en die dam na die Drakenstein-pieke buite geniet.

Hierdie area is perfek vir gaste wat 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, insluitend voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem. Die omgewing het ook restaurante en wynproe-geleenthede. Vir 'n aand uit, word die bekroonde restaurante in die Paarl en Stellenbosch aanbeveel. Verder is daar nabygeleë aktiwiteite, soos perdry, visvang en tennis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c414c8b0b93bb8bbd31364bfd306881523e34b15640b3ceeb66ae2498e99e811124735e17bc8a8884974b06e558b5ce86ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag, vir 3 mense Zevenrivieren Road Camissa Farm 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.932668931083 18.939547235472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang