Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosemary Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rosemary Garden Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis in die hartjie van Riebeek-Wes in die rustige Riebeekvallei. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek, want dit is net 'n uur vanaf Kaapstad wat dit 'n wonderlike wegbreek ver van die gewoel maak.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook as n koningsgrootte bed opgemaak kan word. Die tweede, aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, elektriese tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Dié kombuis het ook 'n sentrale etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met sitplek, 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan en die rustigheid en vrede te geniet.

Olive Tree Studio is 'n aparte woonstel op die perseel en kan as deel van Rosemary Garden Cottage of apart bespreek word. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n kombuisie met 'n gasstoof, wasbak en yskas, en 'n badkamer met 'n groot stort. Die ateljee het sy eie privaat buite-area en braaiplek.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Van Riebeek-straat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosemary Garden Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f7642f002679c809122a88ec3b0cf6008759f07cfe3b03ab10980582a9566ecf6185032c066bcd96a79b8b9dd01934d85fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 12 Van Riebeek Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.350830506289 18.868775802412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang