Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosendal Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melina-straat 16, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rosendal Gastehuis bied heerlike oornagverblyf met vars moderne aanrakinge wat ideaal geleë is in die hartjie van Rosendal, Bellville. Dit kan 'n goeie opsie wees vir toeriste, paartjies of korporatiewe reisigers aangesien dit naby die Tygerberg-area en sakekern geleë is.

Dié gastehuis bied 6 kamers met lugversorging wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar. Hierdie kamers het ook hul eie privaat ingang vanaf die binnehof.

Gaste kan ten volle ontspan in die gemeenskaplike gastesitkamer en -eetarea. Die tariewe sluit 'n komplimentêre Farmstyle Ontbyt of Engelse Ontbyt met 'n buffet van graankos, jogurt, vars vrugte en 'n broodmandjie in. Gaste kan aandete teen 'n ekstra koste reël.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hannelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Melina-straat 16, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosendal Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melina-straat 16, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51b889a76e3028125cef7c6532f80c6d8fe039bc63a2bc7c6e3102af666f94ce8d5fd069cc19f975cb310779c8c1240319f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16 Melina Street Rosendal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.869785296696 18.643417954445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang