Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosenhof Exclusive Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ek is seker dit sou 'n gesellige oord wees. Ons moes ongelukkig deurry weens omstandighede buite ons beheer, maar ons het voormiddag van die gesheer 'n oproep gekry. Dit beteken baie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cedric
Rosenhof Exclusive Country Lodge
Hi Werner. Jammer dat ons nie jou kon ontmoet nie, maar ons sal graag jou nog wil help met akkommodasie as jy 'n ander tyd sou verby kom en jou deposito wil gebruik as deel van betaling. Groete, Cedric

Carolyn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Loved it - so pretty and breakfast was really good. Absolutely fabulous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia P
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Des 2022

Baie basies en ongelukkig nie 'n gesellige spot soos ons verwag het nie. Die kamer was skoon, maar die perseel kort bietjie opknapwerk. Ons kamer se dak het begin inval, die water uit die stort het nie gewerk nie en ongelukkig was die krag ook nog af daarby. Ons het vroeg gery so kan nie kommentaar lewer op ontbyt nie, maar met geen ander gaste nie sou dit dalk bietjie alleen gevoel het. Die swembad is leeg en vuil so kon nie gebruik word nie. Ongelukkig nie 'n plekkie waar ons weer sal wil oorbly nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Vedette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Heerlike rustige plek. Pragtige ou woning, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Baie lekker, het dit geniet. Hulle eetplek het uitstekende kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rogere M
1 nag
4.8
Sep 2019

I was looking for a quiet place to stay, Rosenhof was it! I dont get much time off work and also have an ageing Jack Russell. Finding Rosenhof being a pet friendly place was a blessing, as I just wanted a really chilled weekend. The proprietors and the Lady in charge - Poppie are so friendly and the room very comfortable and clean. Once I had checked in they called to see if all was in order and recommended places to eat. Will recommend the establishment for those looking for a lovely quiet place in a lovely quiet town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2019

'n Plek waar die tyd stilgestaan het by 100 jaar gelede. Lieflik! Goeie verblyf in 'n mooi omgewing, naby al die klein dorpies wat so gemaak en so gelaatstaan is.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrikus M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2019

Rosenhof is in dire need of maintenance. Rosenhof is a beautiful old country style building decorated with relics of the past. It is not a place to stay if you are looking for modern amenities. The room we stayed in was clean, however the unit was in dire need of maintenance. Taps were loose. Ceiling seriously need to be replaced. The organza bathroom door is a no-no.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Bertus S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2019

Rustig maar plek kort aandag/onderhoud. Kamer netjies en skoon. Is ontvang deur die huishoudster/bediende by die kombuisdeur en deur die kombuis na ons kamer geneem. Die voordeur was heeltyd gesluit en word nie gebruik nie. Buitekant, veral die swembad, het aandag nodig.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Diane K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Well worth the stay, wonderful. Enjoyed every moment. Our room was A1 and the staff friendly. Will definitely be back. So peaceful quiet and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Cedric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 18, Paul Roux, 9800, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZTE4Mzg0LTAxOGEtNGNiYi1iZTI5LWE4N2YzZTdmOWQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 18 Market Street Paul Roux 9800 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.295084083317 27.954331945824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang