Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosepark Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Janine Y
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gemaklik, goeie ligging en goeie diens het my kuier by die verblyf vergemaklik. Het heerlik gebly! Diens was vriendelik en kamer was baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvry en vriendelik so behulpsaam. Baie lekker en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilian V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Uitstekend. Baie lekker verblyf en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristel W
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2024

Was okay, maar soek warm water om te stort. Skoon, netjies, maar nie warm water nie. Vir die prys wat ek betaal het, soek ek warm water om te stort. Hulle hou ook nie by inkloktyd soos aangedui nie. Selfde vir kamer 6 en 8.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Daleen B
1 nag
5.0
Mei 2023

Heerlik gebly en almal is baie behulpsaam. Veilige omgewing en kamers is baie netjies. Hulle was baie behulpsaam gewees vir my ouers wat daar moes oorbly. Dis baie veilig en loopafstand van Rosepark Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques Hendrik H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Beveel die verblyf vir seker aan, puik diens. Is vriendelik ontvang, kamers is baie netjies en skoon. Veilige parkeerplek. Baie goeie diens. Ligging is ook baie goed geleë, oorkant Rosepark Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Gesin met tieners
2.6
Sep 2023

Was okay, ontvangs het nie van ons bespreking geweet nie. Kamer was nie 100% gereed nie, het nie genoeg handdoeke gehad nie. Het gesê sal nog 2 bring, maar nooit weer ontvangspersoon gesien nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ursula P
1 nag
5.0
Jul 2022

Uitstekend. Sal definitief die gastehuis aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Baie vriendelike diens en mooi, netjiese kamers. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag
5.0
Apr 2022

Baie goed geleë, netjies en skoon. Die gastehuis is naby alles. Ek was bang dit gaan raserig wees maar was glad nie. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 207

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Castelyn-rylaan 85, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a1e8eee3a86250222aac4cd9cea95638801f67b1fa1bfeb67a151f6bc8ecba03e17db0389e2fb8e164fca7363300db41eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 85 Castelyn Drive Fichardt Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -29.147588138339 26.179238364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang