Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosepark Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 207

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Rosepark Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Janine Y - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Y

Gemaklik, goeie ligging en goeie diens het my kuier by die verblyf vergemaklik.

Het heerlik gebly! Diens was vriendelik en kamer was baie goed ingerig.

Danel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel L

Gasvry en vriendelik so behulpsaam.

Baie lekker en sentraal geleë.

Gilian V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilian V

Uitstekend.

Baie lekker verblyf en stilte.

Kristel W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kristel W

Was okay, maar soek warm water om te stort.

Skoon, netjies, maar nie warm water nie. Vir die prys wat ek betaal het, soek ek warm water om te stort. Hulle hou ook nie by inkloktyd soos aangedui nie. Selfde vir kamer 6 en 8.

Daleen B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Heerlik gebly en almal is baie behulpsaam.

Veilige omgewing en kamers is baie netjies. Hulle was baie behulpsaam gewees vir my ouers wat daar moes oorbly. Dis baie veilig en loopafstand van Rosepark Hospitaal.

Jacques Hendrik H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Hendrik H

Beveel die verblyf vir seker aan, puik diens.

Is vriendelik ontvang, kamers is baie netjies en skoon. Veilige parkeerplek. Baie goeie diens. Ligging is ook baie goed geleë, oorkant Rosepark Hospitaal.

Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan B

Was okay, ontvangs het nie van ons bespreking geweet nie.

Kamer was nie 100% gereed nie, het nie genoeg handdoeke gehad nie. Het gesê sal nog 2 bring, maar nooit weer ontvangspersoon gesien nie.

Ursula P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula P

Uitstekend.

Sal definitief die gastehuis aanbeveel vir vriende en familie.

Leandri S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri S

Baie vriendelike diens en mooi, netjiese kamers.

Baie lekker gebly.

Erika D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Baie goed geleë, netjies en skoon.

Die gastehuis is naby alles. Ek was bang dit gaan raserig wees maar was glad nie. Sal beslis weer daar bly.

Magdalena F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena F

Baie netjies en veilig.

Ek het net daar geslaap. Was res van tyd by hospitaal.

Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Vir die een nag was dit nie te sleg.

Was bietjie teleurgesteld, want ons het 'n kamer met bad bespreek en toe met ons aankoms 'n ander kamer gekry. Volgens personeel het die ander mense voor ons bespreek, maar op die webtuiste was die kamer nog beskikbaar.

Kittie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie W

Gasvry, baie netjies, baie naby N1, veilig.

Ek sal weer by julle gaan oornag. Alles is skoon, netjies en sommer net lekker om daar te slaap. Rosepark Hospitaal is net oorkant die pad. Ons het onderdakparkering gekry, veilig in die erf.

Andries S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Baie netjies en skoon.

Die gastehuis was baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Rosepark Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Rosepark Guesthouse
Erika J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Veilig en goed geleë.

Dit is net jammer etes is nie by jou bespreking ingesluit nie. Ek was nie bewus daarvan dat daar nie etes by die bespreking ingesluit was nie en ek was ontbyt kwyt.

Rosepark Guesthouse se terugvoer

Hi Erica, ons is nie 'n bed en ontbyt fasiliteit nie, net 'n gewone gastehuis. Ontbyt is slegs by die prys ingelyf wanneer dit n bed-and-breakfast fasiliteit is. Maar ons bied wel ontbyt ekstra aan en by ontvangs en in elke kamer is n kennisgewing wat dit so stipuleer.

Rosepark Guesthouse
Gracia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gracia V

Netjiese, veilige en gemaklike oornagplek baie naby aan die hospitaal.

Dit is baie netjiese en bekostigbare verblyf baie naby aan Rosepark hospitaal. Gerieflike bed en ruim badkamer met die opsie om by die lapa of swembad te gaan sit direk vanuit die kamer. Als was baie skoon en kamer bevat als wat mens nodig het. Sal gerus die plek aanbeveel.

Rosepark Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Rosepark Guesthouse
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Was a very nice stay.

Friendly and helpful staff. Nice and clean room. Did not need anything more.

Rosepark Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Rosepark Guesthouse
Trevor C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C

Awesome.

Eers gedink to ons inloop dit voel snaaks so in die lang gange met die toe deure, maar toe die gasvrou die kamer deur oopmaak toe het ek dadelik tuis gevoel, ons het die kamer gekry naaste aan die lapa en swembad. Dit is soos pynlik skoon. Selfs die buitemeubels was nie een korreltjie stof of 'n spinnerak of absoluut niks. Absoluut pragtig. Beddegoed het so vars reuk gehad, en die witste wit wat ek nog gesien het. Heerlik gekuier. Was om die waarheid te sê baie vies vir myself omdat ek nie die plek ook my laaste stop gemaak het voor ons huis toe is nie. Want ons het by 6 verskillende plekke gebly tydens ons vakansie en hierdie gastehuis was teenoor almal die lekkerste bed, en varsheid aan die beddegoed en gordyne, was net 'n fees om daar te wees.

Rosepark Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese gradering, ons waardeer dit opreg.

Rosepark Guesthouse
Louis C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Goed versorgde kamers. Stylvol. Welkom laat voel met aankoms. Lekker gebly.

Baie vriendelik ontvang. Etes was baie goed en smaakvol voorberei en voorgesit. Netheid van kamers en eetsalon is van 5-ster-gehalte. Rosepark Guesthouse word voortreflik bestuur.

Rosepark Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, waardeer.

Rosepark Guesthouse
Adriaan C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan C

Gerieflik en by hospitaal vir iemand wat hospitaal toe moet gaan.

Dink daar is inligting op die blad wat nie meer van toepassing is nie. Daar word heerlike aandetes op fotos gewys en word gesê dat n persoon aandetes kan bestel wanneer besprekings gedoen word om voorsiening te maak. Aandetes word meer bedien nie.

Rosepark Guesthouse se terugvoer

Dankie, sal data op bladsy laat wysig.

Rosepark Guesthouse
Henriëtte/johan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte/johan D

Goeie waarde vir geld. Goeie diens.

Gerieflik naby die N1. Goeie keuse vir oornag.

Rosepark Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Rosepark Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Castelyn-rylaan 85, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a1e8eee3a86250222aac4cd9cea95638801f67b1fa1bfeb67a151f6bc8ecba03e17db0389e2fb8e164fca7363300db41eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 85 Castelyn Drive Fichardt Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -29.147588138339 26.179238364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang