Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosepark Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Castelyn-rylaan 85, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rosepark Guesthouse bied gasteverblyf in Fichardt Park, Bloemfontein. Die gastehuis is langs die Rosepark-hospitaal en Medi-Chem af, en is naby ander geriewe in die omgewing.

Verblyf by Rosepark Gastehuis bestaan uit 7 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met of 'n stort of 'n bad. Verder het elke kamer gratis WiFi, klerekaste en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt en ander maaltye kan voorsien word maar moet vooraf gereël word, verkieslik wanneer die bespreking bevestig word. Die gastehuis het ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Janine Y
5.0
Gemaklik, goeie ligging en goeie diens het my kuier by die verblyf vergemaklik. Het heerlik gebly! Diens was vriendelik en kamer was baie goed ingerig...
Sien meer
Jun 2024
Danel L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en vriendelik so behulpsaam. Baie lekker en sentraal geleë.
Apr 2024
Gilian V
5.0
Uitstekend. Baie lekker verblyf en stilte.
Des 2023
Daleen B
5.0
Heerlik gebly en almal is baie behulpsaam. Veilige omgewing en kamers is baie netjies. Hulle was baie behulpsaam gewees vir my ouers wat daar moes oor...
Sien meer
Mei 2023
Jacques Hendrik H
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel die verblyf vir seker aan, puik diens. Is vriendelik ontvang, kamers is baie netjies en skoon. Veilige parkeerplek. Baie goeie diens. Ligging i...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 207

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Castelyn-rylaan 85, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Rosepark Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Castelyn-rylaan 85, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a1e8eee3a86250222aac4cd9cea95638801f67b1fa1bfeb67a151f6bc8ecba03e17db0389e2fb8e164fca7363300db41eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 85 Castelyn Drive Fichardt Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -29.147588138339 26.179238364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang