Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roses and Pebbles B & B Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marianka B
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig en netjies. Dit was baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik. Skoon en stil area. Veilige parkering. Gasvrou baie behulpsaam. Defnitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek waardeer dit so baie. Groete Melynda

Christie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik en gasvrye verblyf. Puik en gasvrye verblyf soos altyd. Dankie Melynda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie vir die mooiste terugvoer. Dit was so wonderlik om julle weer by ons te he. Groete Melynda

Laura S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Die B&B is smaaklik ingerig en ons het uitstekende diens ontvang. Ons het baie lekker gebly en hul gasvryheid was voortreffend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie, Laura, vir die wonderlikste terugvoer. Julle is die oulikste gaste en dit was so voorreg om julle by ons te hê. Groete Melynda Marx Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Magda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stylvol, rustig, netjies en goeie waarde vir geld. Wat 'n oulike gastehuis! Daar is soveel moeite gedoen met klein detail. Ons is vriendelik ontvang en Melynda laat mens dadelik tuis voel. Die ontbyt was smaaklik voorberei. Die kamers is gerieflik en die kleurskema skep 'n rustige atmosfeer. Parkering is veilig en alles is baie netjies. Ideale bestemming vir families en sakereisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle is pragtige gaste. Groete Melynda Marx. Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Melinda Bredenkamp Nou Mare M
1 nag
5.0
Sep 2024

Vriendelike diens, goeie waarde vir geld, netjies en veilig. Pragtige plekkie. Ek het heerlik gebly, dit het gevoel soos my tweede huis. Soos om tuis te kom. Die gasvrou is baie vriendelik en het my baie tuis laat voel. Dis pragtig en netjies. Goeie waarde vir geld. Rustige atmosfeer. Goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie, Melinda, vir die pragtige terugvoer. Dit was so 'n voorreg om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou ondersteuning, ek waardeer dit opreg. Groete Melynda Marx

Hester O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, rustig en verwelkomend. Ons geniet die mooi, netjiese en skoon akkommodasie en sal elke keer by Roses & Pebbles bespreek wanneer ons deur Klerksdorp reis. Die gasvryheid is wonderlik en baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Hester vir die pragtige terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd wonderlik om julle terug te hê by ons. Groete Melynda Marx

Melanie G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit is 'n pragtige huis, perfek geleë met veilige parkering. Die ontbyt was beslis die ekstra geld werd. Ons het geëet soos konings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Melanie vir die pragtige terugvoer. Dit was heerlik met julle hier by ons. Groete Melynda Marx

Maureen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die wooning is hoogs aanbeveelbaar! Puik! Heerlik. Veilig. Stil. Skoon. Ontbyt was smaaklik. Baie meer as genoeg. Baie baie dankie vir 'n heerlike verblyf is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

'n Gasvrou. Plekkie is verskriklik mooi, skoon en netjies. Die gasvrou het soveel moeite gedoen om ons te help met vinnige reelings wat getref moes word (rugby klere wat vinnig gewas moes word, vinnige kos pakkie vir 'n honger seuntjie, ekstra verwarmer ens.). So baie dankie. Jy is 'n gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie, Alta, vir die pragtige resensie. Julle was puik gaste en dit was wonderlik om julle by ons te hê. Baie Groete Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melynda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4iPHlXuJp8ofNQrIZhibVFGq7thqC9q3oX3QSCfgA8RHMaXIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 26 Iris Avenue Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.835706066526 26.649677347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang