Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roses and Pebbles B & B Guest House

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 2 April 2025. Bespreekbaar tot 16 Feb 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R850 R595 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roses and Pebbles B & B Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Dié bekoorlike gastehuis is 5 km vanaf die middedorp.

Verblyf by Roses and Pebbles B & B Guest House word in 3 kamers gebied. Die een kamer is 'n gesinskamer met 2 ekstra enkelbeddens en hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste. Die ander kamers het elkeen of 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en het 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis spog met 'n plonspoel, braaigeriewe met versoek en veilige onderdakparkeerplek. Die perseel is naby 'n paar restaurante en winkels en is 7 km vanaf die Rio Casino and Convention Resort.

Roses and Pebbles B&B Guest House organiseer ook ooievaarstees, verjaardagpartytjies of enige ander geleenthede op versoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jacques T
5.0
Uitstaande gehalte diens en verblyf! Wat 'n wonderlike gastehuis en kliëntediens! Baie dankie, julle gasvryheid en omgee word opreg waardeer. Gastehui...
Sien meer
Jan 2025
Marianka B
5.0
Rustig en netjies. Dit was baie netjies en rustig.
Jan 2025
Lize A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Skoon en stil area. Veilige parkering. Gasvrou baie behulpsaam. Defnitief aan te beveel.
Jan 2025
Christie V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik en gasvrye verblyf. Puik en gasvrye verblyf soos altyd. Dankie Melynda.
Jan 2025
Laura S
Saam met vriende
5.0
Die B&B is smaaklik ingerig en ons het uitstekende diens ontvang. Ons het baie lekker gebly en hul gasvryheid was voortreffend!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melynda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Roses and Pebbles B & B Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf R850
R 850 R 595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4iPHlXuJp8ofNQrIZhibVFGq7thqC9q3oX3QSCfgA8RHMaXIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 26 Iris Avenue Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.835706066526 26.649677347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang