Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Byl Avenue 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rose's Place is 'n goed gemeubileerde selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom in Durbanville geleë is, sowat 30 tot 40 minute buite die bedrywige Kaapstadse middestad en Stellenbosch-wynroete.

Rose's Cottage bied slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 1 dubbelbed en 1 enkelbed, boonop het die kamer ook 'n kas, stoele en 'n platskerm-TV. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n rusbank en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure maak oop na 'n balkon, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Crib is 'n Luukse woonstel-slaapkamer-eenheid met lugversorging wat 2 gaste kan akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid is verder toegerus met 'n platskerm-satelliet-TV met DStv Now, Netflix, 'n eetarea en 'n kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond. Gaste het ook toegang tot 'n patio met Jacuzzi.

Die eiendom het omsetters en rugsteunbatterye geïnstalleer en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Der Byl Avenue 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rose's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Byl Avenue 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71cdd98c305e12d3e78d18ddb22624152fb4215a7c9b6a5a869eb6f326339481a2588dc27cb4aa9ed729371672ec34488e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2 Van Der Byl Avenue Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.837044335595 18.65017580986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang