Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose's Self-Catering Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tawnee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect & simple. We stayed for 2 nights and we really enjoyed our stay. We had all the basics with a few little extras (rusks and coffee) which made the stay all the more enjoyable. The host was such an amazing host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Rose's Self-Catering Guesthouse
Thank you, Tawnee.

Marna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Rose's Self-Catering Guesthouse
Baie dankie

Tianca S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Was skoon netjies en die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Rose's Self-Catering Guesthouse
Baie dankie vir u terugvoering, dit was 'n voorreg om jul te huisves.

Melissa K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lovely. Lovely - the room was just ice cold when we entered. Neat. Clean. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Margaret
Rose's Self-Catering Guesthouse
So jammer om te hoor. Gelukkig het u 'n elektriese kombers gehad.

Tseliso Samara K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Comfortably accommodated. Inviting and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Rose's Self-Catering Guesthouse
Baie dankie

Emmerentia M
1 nag
5.0
Apr 2021

Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies. Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Rose's Self-Catering Guesthouse
Baie dankie

Marle N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Aangenaam, netjies, vriendelik. Sal Rose's Self-Catering Guesthouse beslis aanbeveel vir vriendelike, persoonlike en gemaklike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margaret
Rose's Self-Catering Guesthouse
Baie dankie, sal aanpassings doen.

Marzelle F
1 nag Saam met vriende
3.2
Okt 2021

Het heelwat meer verwag. Die "veilige" parkering is op die oop sypaadjie. Die kamer en badkamer is uiters klein en basies oopplan, so daar is geen privaatheid as twee persone deel nie. Die kamer word as selfsorg adverteer, maar daar is net 'n ketel, mikrogolf en yskassie. Die bed is teen die muur waar die "multiplug" is om die bedliggies aan te sit (die daklig in die kamer werk nie), so die muurproppe en liggies is teen jou kop as jy op die bed lê. Daar is geen rugsteun vir elektrisiteit in geval van "loadshedding" nie. Die kamer was wel netjies en skoon, maar ek sal slegs die verblyf kan aanbeveel vir 'n enkelreisiger wat net 'n bed nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Margaret
Rose's Self-Catering Guesthouse
So jammer om te hoor. Ons het kameras en patrollies deur die nag. Ons het solar so die kragprobleem is reg gestel. Baie verkies die kamer met die kragpunt naby die bed. Vir die meeste kliënte is die kamer baie moderne en mooi. Jammer ek het u teleurgestel.

Ephraim R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Fantastic indeed. Except scared by dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf
4.2
Aug 2019

Waarde vir geld. Baie dankie aan Margaret, my verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margaret
Rose's Self-Catering Guesthouse
Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNjJiYWIyLTMzODYtNDg3ZC05MTdjLTk3MmQ3MzY0OGFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 8 Roos Street Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.8299 25.91297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang