Rose's Self-Catering Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Tawnee B - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect & simple.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Thank you, Tawnee.
Marna S - Mei 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Tianca S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit was 'n voorreg om jul te huisves.
Melissa K - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
So jammer om te hoor.
Gelukkig het u 'n elektriese kombers gehad.
Tseliso Samara K - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortably accommodated.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Emmerentia M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Marle N - Jun 2021
Algehele gradering
Aangenaam, netjies, vriendelik.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, sal aanpassings doen.
Marzelle F - Okt 2021
Algehele gradering
Het heelwat meer verwag.
Lees meerRose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
So jammer om te hoor. Ons het kameras en patrollies deur die nag. Ons het solar so die kragprobleem is reg gestel. Baie verkies die kamer met die kragpunt naby die bed. Vir die meeste kliënte is die kamer baie moderne en mooi. Jammer ek het u teleurgestel.
Ephraim R - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic indeed.
Paul M - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Liesel D - Sep 2018
Algehele gradering
Netjiese en aangenaam. Hoogs aanbeveel.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Erica L - Jan 2018
Algehele gradering
The place is fabulous.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Carel Van Der Merwe V - Mrt 2018
Algehele gradering
Uiters netjies en gesellig.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Louis V - Feb 2017
Algehele gradering
Value for money and would stay here again.
Lees meerRose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Rika K - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies, lekker bed en heerlike koffie!
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Tumisang T - Des 2016
Algehele gradering
It's a lovely place to stay at.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Tumisang.
Johan H - Nov 2016
Algehele gradering
Changes should be communicated beforehand.
Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer
Baie jammer Johan jy het wel ook gese julle is groot persone en uit my hart het ek die driekwart beddens teen mekaar gestoot soos die meeste gastehuise doen vir jou n lekker kamer gebied wat koel is asook n tv. Kanale van ovhd het nie gemerk jy wil Dstv. He nie vergewe my Margaret.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang