Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roseveldt

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Candice P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfect getaway location. The house is perfectly situated near the beach and restaurants. We had our own privacy, and the house was very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons kuier elke keer baie lekker. Dis die 2de maal dat ons daar bly en het heerlik gekuier. Daar is alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Punte F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties, dankie. Ja, baie lekker en geniet, maar moet net hekke kry vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bavin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome relaxed. It was extremely relaxing. We had an awesome time. My kids loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus Van Zjl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Lekker by die see. Uitstekende verblyf. Sal enige iemand aanbeveel om gebruik te maak van verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Peaceful, good location. Lovely and peaceful. Close to shops and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Erica L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Sep 2024

False advertising and zero accountability. Firstly, I think it's important to mention that the images of the listing were out of date at the time of booking and showed a seaview diagonally opposite. The vacant lot now has a house built on it. I texted after we checked in, but she failed to respond. I see now the image has been removed. The carpets in all three bedrooms were not vacuumed and heavily stained - needs a deep clean. The accommodation was fully equipped and had everything we needed. Squeaky clean bedding and towels. However, I will not be recommending because of the false advertising and zero accountability. We celebrated my husband's 50th and expected the view as advertised. At R1800 a night, it was not quite worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Diana W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlik. Ons het heerlik gekuier en sal Roseveldt definitief aanbeveel. Het net 'n gasstofie gemis met load shedding. Kon nie tee of koffie maak gedurende daardie tyd nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Fatastiese naweek met vriende. Roseveldt is lekker snoesige huis met alles en meer wat ons nodig gehad het. Pragtige kombuiseware is 'n groot plus. Beddens slaap ook baie lekker. Ons beplan om beslis weer te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Roseveldt
HI Desiree Dit was rerig aangenaam om jul familie te kon verwelkom die afgelope naweek, wat 'n aangename klomp mense. Ons sien uit na jul volgende besoek en vertrou dat jul weer lekker sal bly in Roseveldt.

Johan R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Ons het baie lekker gekuier. Die akkommodaie was skoon en gerieflik. Die uitsig op die baai is pragtig. Een probleem wat ons ondervind het was dat die waterdruk baie laag is en dat dit stort byna onmoontlik gemaak het. 'n Ander probleem was dat 'n jong kind op die Sondagoggend probeer het om skoene van die voorstoep af te steel. Ek doen aan die hand dat die stoep beveilig word. Aan die positiewe kant, was die eenheid goed toegerus met alles wat ons benodig het, selfs melk in die yskas om 'n eerste koppie koffie met aankoms te kon skink.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Roseveldt
Hi Johan Dankie vir jou terugvoering, die waterdruk het ons na gekyk en dis nou beter. Die jong kinders wat op straat loop is altyd 'n probleem en ons vra altyd dat die gaste hul nie toelaat by die eenhede nie. Ons sal jul voorstelling oor die stoep aan die eienaar voorlê en vertrou dat dit na omgesien sal word. Ons is baie bly om te hoor dat jul nogsteeds lekker gebly het. Roseveldt is inderdaad 'n pragtige huis en goed toegerus. Lekker ruim stoep met pragtige see uitsig. So bly jul kon daai koppie koffie darem geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 856

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 14, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea085b384b62066c0b4a05a0048a5ab66c0ef97cacbd360774b9051a6be390cdfb90107daea63c82566c7eccccdc1a260018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 14 Strandloper Street Voorstrand 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808668407355 17.891720918984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang