Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosewood Corner

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Eryl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige omgewing en netjiese blyplekkie. Baie gerieflike verblyf, baie naby die hart van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld, gerieflik en binne stapafstand van plaaslike restaurante. Baie netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontspanne atmosfeer na lang reis. Ons sal definitief weer by Rosewood Corner gaan slaap. Netjies, skoon en 'n warm atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Twee nagte oorgeslaap, dus een volle dag gehad om Clarens te verken. Die plekkie was nommer-pas en lekker naby die dorp geleë. Ons kon stap om by die restaurant te gaan eet en om inkopies te doen. Ons klein hondjie was ook welkom, dus sal ons beslis weer by die akkommodasie wil gaan slaap in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Was 'n lafenis na die rit en een aand was te min, sal dit definitief aanbeveel. Pragtige woonstel in 'n besonderse mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great location with comfort. The suite was very comfortable. Quality, fresh clean linen (I'm always a fan of good linen). A bar fridge and kettle were provided. Situated in a lovely garden and within easy walking distance to the centre of town. I can definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Diervriendelik! . Heerlik gebly! Binne maklike stapafstand van die restaurante, en die beste van alles is dit dierevriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trisca H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Aangenaam. Die eenheid was pragtig en netjies, maar dit sou help as daar ten minste 'n twee-plaat stoof was om iets in te gaar te maak. Die eenheid word bemark as 'n selfsorg-eenheid, maar kosmaak was haas onmoontlik. Ons moes gaan uiteet. Het wel die daaglikse kamerdiens geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Penni
Rosewood Corner
Hi Trisca, I'm really sorry you missed the gazebo in the garden with the table and chairs. There's a full electric stove with an oven and self-catering utensils in the cupboard, plus a microwave. Hope to welcome you back in the future and I'm glad you still enjoyed your stay. Kind regards, Penni.

Elize O
1 nag
4.8
Mrt 2024

Die kothuis is omring met 'n lieflike tuin. Ek het 'n rustigheid daar ervaar. Ek het in die Laventelkamer by Rosewood Corner gebly. Dit het 'n heerlike, rustige kothuisgevoel. Dit is loopafstand van al die besighede af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Rustige verblyf naby alles. Rosewood Corner is die ideale verblyf vir Clarens. Binne stap afstand van alles. Ons het heerlik in Lavender cottage gebly. Die blyplek is ruim, netjies en goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Penni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 156

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoof- en Naudestraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAErfCeEGC8DKyH54tsQQiIhwh6a0nPhd68lFR0nLd5yxkj3znw6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Corner of Main and Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516228930577 28.419439283398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang