Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosewood Corner

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoof- en Naudestraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rosewood Corner is in Clarens in die hoofstraat geleë en is stapafstand van 'n paar restaurante, kunsgalerye en winkels af.

Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 13 gaste. Elke eenheid het beperkte WiFi-toegang, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n yskas en sommiges het mikrogolwe.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, asook 'n tuin en braaigeriewe.

Doendinge in die omgewing sluit gholfspeel, perdry, vierwielmotorfietsry, voetslaan en fietsry in, en wildritte en uitstappies na Lesotho kan gereël word, sowel as ski-uitstappies in Lesotho.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Eryl B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing en netjiese blyplekkie. Baie gerieflike verblyf, baie naby die hart van die dorp.
Sep 2024
Andre G
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, gerieflik en binne stapafstand van plaaslike restaurante. Baie netjies, gerieflik en bekostigbaar.
Aug 2024
Jan L
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne atmosfeer na lang reis. Ons sal definitief weer by Rosewood Corner gaan slaap. Netjies, skoon en 'n warm atmosfeer.
Jun 2024
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Twee nagte oorgeslaap, dus een volle dag gehad om Clarens te verken. Die plekkie was nommer-pas en lekker naby die dorp geleë. Ons kon stap om by die ...
Sien meer
Mei 2024
Marinda V
Gesin met klein kinders
5.0
Was 'n lafenis na die rit en een aand was te min, sal dit definitief aanbeveel. Pragtige woonstel in 'n besonderse mooi tuin.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Penni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 156

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • H/v Hoof- en Naudestraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rosewood Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoof- en Naudestraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAErfCeEGC8DKyH54tsQQiIhwh6a0nPhd68lFR0nLd5yxkj3znw6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Corner of Main and Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516228930577 28.419439283398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang