Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosewood Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir Rosewood Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stefan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Great place to stay for business and vacation.

Pleasant stay and has everything when working away or going away on vacation. Safe shaded parking area with remote control access. 3-5 minutes away from the nearest shopping centre and beach.

Marlene R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Baie rustig en naby alles.

Baie lekker gebly. Alles was puik en netjies. Dankie vir vlink diens.

Andrew B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Absolutely perfect.

Very very spacious. far more than what I required. Would truelly like to spend more time and included friends to share this fantastic venue. Could not ask for more. Hostess was very pleasant and helpful.

Marita V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Rustige blyplek, gawe gasvrou.

Baie netjiese cottage, sal definitief weer daar bly.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Corne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Friendly service.

The service was great and the host was friendly. Will come back and tell my family and friends about this.

Willy R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy R

Baie aangenaam. Goeie gasvrou wat baie behulpsaam was.

Baie oulike woonstel wat alles het wat jy benodig. Goeie sekuriteit. Waarde vir geld.

Francois R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Maklik en netjies.

Goeie waarde vir geld. Baie netjies.

Willie G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G

Rustig en alles wat jy wil hê.

Goeie verblyf en sal aanbeveel. Mense was baie vriendelik.

Leonie U - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie U

Perfek vir oornag.

Gerieflik, netjies, goeie gasvryheid, veilige parkering. Het perfek vir ons gewerk wat net wou oornag.

Marita V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Very tranquil stay in the Cottage, lovely landlady.

Sharon does everything to make one comfortable, very considerate with me and my dog. Even gave me tips about what's cooking in Gonubie over the weekend I was there.

Babes R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Babes R

The cottage is nice, but they should provide more dishes for guests and at least standard pots.

They must also provide something for flies they are too much.

Stephen G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen G

Clean, well appointed. Good value.

Upgraded to Studio Room at no extra cost.

Pieter E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Skoon en netjies, sal aanbeveel.

Dit was baie lekker, somer tuis gevoel na Sharon se verwelkoming, WiFi was net bietjie stadig om te stream.

Suzi V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzi V

Enjoyed it.

Will come again and recommend it to friends.

Shokath R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shokath R

One of the best BnB I have been to. Clean, extremely comfortable.

I travel a lot and this BnB is rated amongst the best I have been to.

Rosewood Self-Catering se terugvoer

Thank you so much Shokath. I’m glad you enjoyed your stay.
Regards
Sharon

Rosewood Self-Catering
Ryan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S

Heerlik gebly.

Ek was hartlik ontvang. Die blyplek is perfek en baie netjies. Sal weer gebruik maak en aanbeveel vir ander.

Jenny-may W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny-may W

Always a pleasure staying at Rosewood.

We have had several different employees stay here now and they both give it a 6 out of 5!

Erika D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Dit is die perfekte plek - teen 'n goeie prys vir 'n sakereisiger.

Die plek het alles en meer wat mens nodig het - dis lekker skoon, die WiFi is goed en die gasvrou baie vriendelik. Ek soek altyd 'n veilige, bekostigbare, skoon en privaat plekkie, net om te rus en verder te kan ry - die is beslis dit.

Jenny-may W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny-may W

Really lovely.

Absolutely loved staying here, really worthwhile!

Amelda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda V

Wonderlik!

Netjies, veilig en kinder-vriendelik! Sal definitief weer daar wees!

Gary L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L

Good accommodation at an affordable price.

Neat, clean with good self catering facilities.

Helena V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V

It was clean and comfortable, with accommodating hosts.

Perfect for an overnight stay. Private, with own private parking.

Norman B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman B

Restful, spacious and well appointed.

The Studio is situated on the first floor and is spacious and well appointed. The main bed is king-size and the couch converts to two singles, ideal for a couple or family. The marble topped kitchen has a full-sized stove, fridge-freezer, microwave, toaster, kettle, plenty of pots, ovenware, crockery and cutlery - even a tea-pot. The lounge area is comfortable and has a TV with DStv. The WiFi connection is good. There is secure parking under a car port directly below the studio. From the entrance door, the sea can be seen across the golf course. The suburb is quiet, with all amenities just a short drive away.

Carla G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Heerlike vakansie-akkommodasie.

Die kothuis is baie netjies en heerlik ingerig. Ons kon selfs ons hondjies ook saamneem. Fantasties vir 'n rustige vakansie. Die skoonmaker wat daagliks kom skoonmaak was ook baie vriendelik en netjies. Baie dankie aan Sharon en haar span. Ek kan Rosewood Self-Catering baie sterk aanbeveel.

Natasha J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Pragtige huisie, skoon en ruim, en wonderlik vir kinders.

Sharon is baie vriendelik en Rosewood Cottage het ’n baie homey gevoel.

Erika V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Baie netjies.

Baie lekker geleë met alles wat 'n mens nodig het en meer.

Claire F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire F

Excellent value for money.

Sparkling clean, host is efficient and friendly without being intrusive, loved the place. Thanks.

Connie G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie G

We could not ask for anything better.

Everything was of a very high standard.

Jeanine B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine B

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.

Goeie en hoë gehalteverblyf teen bekostigbare prys. Redelik naby sake bedrywighede in Beacon Bay en omliggende plekke. Sal dit aanbeveel vir sakereisigers of selfs paartjies wat dit as basis vir vakansie wil gebruik.

Willie J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Enjoyed the stay very much!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die verblyf baie geniet!

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rosewood Self-Catering se terugvoer

You are most welcome Willie. Glad you enjoyed your stay.

Regards
Sharon

Rosewood Self-Catering
Janine V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

We really enjoy the stay, very lovely place and peaceful stay.

I really enjoy the stay, it was very peaceful and accommodating to what we requested when making the booking. We check in late and Sharon was available to hand over keys. Very lovely person.

Leon N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Privaat en gasvry baie vriendelike mense en veilig.

Ek het baie lekker gebly. Jy het alles wat jy nodig het. Die plekkie is baie netjies en veilig.

Erika H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H

Ongelooflike lekker.

Heerlike verblyf, skoon, netjies, area is stil, lekker privaat - die verblyf kan enige tyd aanbeveel word.

Adre H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre H

Wonderlik en skoon.

Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf, baie skoon en netjies. Ons het heerlik gebly. Alles wat ons in 'n plek gesoek het was daar. Vinnige WiFi. Privaat.

Elizabeth R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth R

Clean and quite.

We had a pleasant stay. We did not notice that the fridge was set at zero so our milk turned sour overnight. One bed lamp was faulty, but we found another in the cupboard. I slept on the couch in the studio and had nowhere to put my bed lamp or anything else. These are minor inconveniences that can be rectified quite easily.

Jaco G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco G

Net die nodigste was beskikbaar.

Bitter koud in die winter. Geen verwarmer of lugreëling nie. Was wakker gemaak met die reuk van kool op die stoof. Notas op die muur wat aandui dat jy asb. geen ligte moet aan los as jy uitgaan nie, maar tot my verbasing was die ligte deur iemand aangesit in ons afwesigheid.

Sonja S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Was heerlik. Netjies en skoon. Net die stoof was 'n probleem en ons kon meer handdoeke ontvang het.

Was heerlik. Kon net meer skoon handdoeke gehad wat roeteer kon word. Anders was alles perfek.

Coert V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert V

Wonderlik!

Ons het heerlik gebly. Geen probleme gehad nie. Eenheid was baie netjies en skoon. Sal beslis weer hier bly.

Ian L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L

Baie vriendelike diens, ontvangs en meer as wat jy nodig het.

Werklik oulike plek. Alles wat mens nodig het was daar en dis baie netjies.

Jan F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, baie skoon en netjies verblyf. Dankie.

Gerrit E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Uitstekend.

Kan aanbeveel werklik goedversogde verblyf.

Rosewood Self-Catering se terugvoer

Thank you Gerrit. It was a pleasure hosting you. Regards Sharon.

Rosewood Self-Catering
Jaco B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Netjies en gerieflik..

Baie lekker gebly in hierdie netjiese woonstel. Lekker spasie en goed geleë.

Suzette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Uitstekend.

Rosewood kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word. Is naby winkelsentrum en strand. Ons het ons tyd daar baie geniet. Stil en rustig.

Zukile Q - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zukile Q

Rosewood is the best self-catering around East London, you deserve a gold star.

We had great time and we will definitely be going back soon, hopefully for new year celebration. The place is the, best nice and warm.

Amanda D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Was 'n oase op ons reis.

Kan dit sterk aanbeveel! Ons het baie lekker daar gebly. Ons het wel net een aand oorgeslaap (aangesien dit ons behoefte toe was) maar sal graag meer as een aand daar wil oorbly!

Zingisa J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zingisa J

Beautiful place.

What a beautiful place, we just didn't want to leave. I would love to come and stay there again.

Rosewood Self-Catering se terugvoer

Thank you, you are welcome anytime. We are glad you enjoyed your stay. Regards, Sharon.

Rosewood Self-Catering
Denise M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Fantasties.

Baie netjiese en skoon plek. Onmiddelik tuis gevoel.

Hendrik V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Het dadelik tuis gevoel. Baie pragtige, netjiese, moderne eenheid met vriendelike eienaars en rustige atmosfeer.

Ons het gebruik gemaak van die Rosewood Studio. Dit is 'n baie netjiese, skoon en moderne eenheid perfek vir die twee van ons gewees. Dit is moontlik om 3 Volwassenes of 2 Volwassenes en 2 Kinders baie gemaklik te huisves. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, spesiale dank aan Sharon wat ook gesorg het dat ek items wat ons vergeet het om te pak, vir ons ge-"Courier" het na die tyd. Gaan die pragtige honde mis wat so vriendelik hulle stert swaai en ons kom groet het elke keer as ons ry. Sal beslis weer van Rosewood gebruik maak.

Amelia H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Baie netjies, lekker stil en baie gerieflik.

Rosewood is 'n pragtige en netjiese plek in 'n rustige area geleë en die eienaar is baie gasvry, gaan die ekstra myl om dit gerieflik te maak. Ek sal dit definitief aanbeveel veral vir mense wat hou van rustigheid. Definitief waarde vir jou geld.

Marita C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita C

Baie ruim en aangenaam.

Piekfyn, ons het lekker gebly. Stil area.

Marizane M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M

Baie goed toegerus en vir seker akkommodasie om aan te beveel.

Vreeslike oulike plekkie om te bly. Goed ingerig en het alles wat jy nodig het. Goeie diens en vriendelike personeel. Het sommer met die intrapslag tuis gevoel met die warm verwelkoming.

Hendrik D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Goedversorgde verblyf wat alles bied wat nodig is om dit te geniet.

Die wooneenheid is ten volle toegerus met alles wat nodig is om dit te geniet. Veilige parkering vir jou voertuig. Baie netjiese verblyf wat meer was as wat ons verwag het. Sal vir seker aanbeveel.

Amanda S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Modern en silwerskoon.

Rosewood Cottages is 'n pragtige plek. Alles was skoon en netjies. Naby winkels en die strand.

Reynie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reynie V

Baie gerieflik

Die eenheid is skoon, baie smaakvol gemeubileer en daar is genoeg spasie met alles wat jy benodig.

Werner D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Rustig en gesellig.

Het tuisgegaan in die Studio en was alles en meer wat verwag het. Baie netjies en jy voel sommer dadelik tuis met die intrapslag. Diens van die kamer was klokslag daagliks gedoen en daar is elke dag ekstra gedoen. Sodra ons tuis kom is ons verwelkom met 'n skoon, netjiese kamer. Wat ek wel kan voorstel is dat daar 'n paar ekstra goedjies vir kinders in die kamer geplaas kan word (plastiek glasies en bakkies, sker, ens.) sal help.

Lian H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian H

Fantastic!

This was truly a lovely stay! Cottage serviced daily! Private and perfect! thank you Sharon for having us! We will be seeing you again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Dit was werklik wonderlike verblyf. Kothuis is daagliks skoongemaak. Privaat en perfek! Baie dankie, Sharon, vir alles. Ons sal beslis terugkom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rosewood Self-Catering se terugvoer

Thank you Lian, it was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit. Keep well. Regards Sharon

Rosewood Self-Catering
Willene Clair V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene Clair V

Pragtig, mooi toegerus met wonderlike beddegoed.

Baie geniet. Skoon. Lieflike beddegoed. Wonderlike ervaring.

Rosewood Self-Catering se terugvoer

Thank you Willene,
It was a pleasure hosting you. We look forward to your next visit.
Regards Sharon
Rosewood Cottage

Rosewood Self-Catering
Deon S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Uitstekend met uit-die-boek gasvryheid.

Uitstekende verblyf, baie netjies.

Sonja E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Rosewood Cottage was pragtig en kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Die decor is vreeslik mooi en alles is netjies en skoon en baie ruim. Was perfek vir ons gewees. Alhoewel ons dit vreeslik geniet het en ek kon nie vir beter vra nie en die eienaar was vreeslik vriendelik en tegemoetkomend, was daar net een ding wat nogal ons onkant gevang het en dit was dat sy die tweede slaapkamer kom sluit het nadat ons ingeboek het. Dit het ons net nogal ongemaklik laat voel. Anders was alles net wonderlik.

Cheree M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheree M

Lekker gebly, kamer net baie warm.

Lekker gebly, kamer was net warm. Sal 'n lugversorging voorstel. Daar moet net gekyk word dat gaste in kamer gesit word wat hul bespreek.

Rosewood Self-Catering se terugvoer

Hi Cheree,
It was a pleasure hosting you. We will be insulating the Studio and install a deck, so that should help with the unit. Thank you for your feedback, it's much appreciated.
Regards,
Sharon

Rosewood Self-Catering
Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 130, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjOWI0OTU2LTZiNTMtNDliYi1hMzI2LTI4YzhjOGE0ZmRiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 130 13th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.949048989275 28.004925129935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang