Rosewood Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Stefan B - Apr 2024
Algehele gradering
Great place to stay for business and vacation.
Marita V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige blyplek, gawe gasvrou.
Francois R - Des 2023
Algehele gradering
Maklik en netjies.
Marlene R - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en naby alles.
Andrew B - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Corne V - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly service.
Willie G - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en alles wat jy wil hê.
Willy R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Goeie gasvrou wat baie behulpsaam was.
Marita V - Jan 2023
Algehele gradering
Very tranquil stay in the Cottage, lovely landlady.
Leonie U - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Babes R - Jan 2023
Algehele gradering
The cottage is nice, but they should provide more dishes for guests and at least standard pots.
Stephen G - Des 2022
Algehele gradering
Clean, well appointed. Good value.
Suzi V - Sep 2022
Algehele gradering
Enjoyed it.
Pieter E - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, sal aanbeveel.
Helena V - Des 2021
Algehele gradering
It was clean and comfortable, with accommodating hosts.
Shokath R - Sep 2021
Algehele gradering
One of the best BnB I have been to. Clean, extremely comfortable.
Rosewood Self-Catering se terugvoer
Thank you so much Shokath. I’m glad you enjoyed your stay.
Regards
Sharon
Jenny-may W - Jul 2021
Algehele gradering
Always a pleasure staying at Rosewood.
Erika D - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is die perfekte plek - teen 'n goeie prys vir 'n sakereisiger.
Ryan S - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Jenny-may W - Mei 2021
Algehele gradering
Really lovely.
Gary L - Apr 2021
Algehele gradering
Good accommodation at an affordable price.
Amelda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Natasha J - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige huisie, skoon en ruim, en wonderlik vir kinders.
Erika V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Norman B - Jan 2020
Algehele gradering
Restful, spacious and well appointed.
Lees meerCarla G - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike vakansie-akkommodasie.
Claire F - Des 2019
Algehele gradering
Excellent value for money.
Connie G - Nov 2019
Algehele gradering
We could not ask for anything better.
Jeanine B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.
Adre H - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlik en skoon.
Jaco G - Jun 2019
Algehele gradering
Net die nodigste was beskikbaar.
Janine V - Mei 2019
Algehele gradering
We really enjoy the stay, very lovely place and peaceful stay.
Willie J - Apr 2019
Algehele gradering
Enjoyed the stay very much!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die verblyf baie geniet!
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rosewood Self-Catering se terugvoer
You are most welcome Willie. Glad you enjoyed your stay.
Regards
Sharon
Leon N - Mrt 2019
Algehele gradering
Privaat en gasvry baie vriendelike mense en veilig.
Erika H - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike lekker.
Elizabeth R - Jan 2019
Algehele gradering
Clean and quite.
Ian L - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, ontvangs en meer as wat jy nodig het.
Jan F - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Sonja S - Okt 2018
Algehele gradering
Was heerlik. Netjies en skoon. Net die stoof was 'n probleem en ons kon meer handdoeke ontvang het.
Gerrit E - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Rosewood Self-Catering se terugvoer
Thank you Gerrit. It was a pleasure hosting you. Regards Sharon.
Jaco B - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik..
Coert V - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Suzette V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Zukile Q - Des 2017
Algehele gradering
Rosewood is the best self-catering around East London, you deserve a gold star.
Amanda D - Nov 2017
Algehele gradering
Was 'n oase op ons reis.
Marita C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie ruim en aangenaam.
Zingisa J - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful place.
Rosewood Self-Catering se terugvoer
Thank you, you are welcome anytime. We are glad you enjoyed your stay. Regards, Sharon.
Marizane M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goed toegerus en vir seker akkommodasie om aan te beveel.
Reynie V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik
Hendrik D - Apr 2017
Algehele gradering
Goedversorgde verblyf wat alles bied wat nodig is om dit te geniet.
Denise M - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Amanda S - Mrt 2017
Algehele gradering
Modern en silwerskoon.
Hendrik V - Jan 2017
Algehele gradering
Het dadelik tuis gevoel. Baie pragtige, netjiese, moderne eenheid met vriendelike eienaars en rustige atmosfeer.
Lees meerAmelia H - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies, lekker stil en baie gerieflik.
Werner D - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Lees meerCheree M - Des 2016
Algehele gradering
Lekker gebly, kamer net baie warm.
Rosewood Self-Catering se terugvoer
Hi Cheree,
It was a pleasure hosting you. We will be insulating the Studio and install a deck, so that should help with the unit. Thank you for your feedback, it's much appreciated.
Regards,
Sharon
Sonja E - Okt 2016
Algehele gradering
Rosewood Cottage was pragtig en kan nie wag om weer terug te gaan nie.
Lees meerDeon S - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend met uit-die-boek gasvryheid.
Lian H - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastic!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties!
Dit was werklik wonderlike verblyf. Kothuis is daagliks skoongemaak. Privaat en perfek! Baie dankie, Sharon, vir alles. Ons sal beslis terugkom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rosewood Self-Catering se terugvoer
Thank you Lian, it was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit. Keep well. Regards Sharon
Willene Clair V - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig, mooi toegerus met wonderlike beddegoed.
Rosewood Self-Catering se terugvoer
Thank you Willene,
It was a pleasure hosting you. We look forward to your next visit.
Regards Sharon
Rosewood Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 130, Gonubie, 5257, Oos-Kaap