Ross 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robberg Ridge, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ross 2 is 'n lieflike woonstel in Robberg Ridge, Plettenbergbaai. Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir vakanasiegangers of 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek en dit bied 'n gevoel van rustigheid.
Die hoofslaapkamer het 'n koingingrootte-bed en 'n die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, sowel as 'n slaapbank. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Die kombuisarea het 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër.
Aktwiteite in die area sluit voetslaanpaaie, paaie vir bergfietse en perdry in. Die watersporte in die area sluit seilvaart, visvang vanaf die rotse en vanaf die strand, roei en skubaduik in. Gaste kan 'n wynlandgoed besoek en 'n wye reeks aktiwiteite in die van wynproe tot middagete by van die wonderlike restaurante wat 'n uitsig oor die Tsitsikamma-berge bied, geniet. Wynliefhebbers het 'n verskeidenheid wynplase om van te kies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Robberg Ridge, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Ross 2 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robberg Ridge, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang