Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosscos Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.2
Veiligheid
3.6
Livhuwani P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

It was super good and we thank you. The stay was good and we enjoyed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag
4.0
Feb 2024

Bekostigbaar, veilig, netjies. Kamers is netjies en groot. Dit is aan die 'budget' kant, bv., beide handdoeke het gatte gehad van te veel was, maar teen die prys is dit seker aanvaarbaar. Daar kort net 'n mikrogolf in die kamer, verder is alles daar wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sander S
1 nag Besigheidsreis
3.8
Apr 2024

Goed genoeg vir oornag. Kamer netjies en skoon. Lyk baie beter binne as buite. WiFi het geen sekuriteit of wagwoorde nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sanrie D
1 nag
2.2
Feb 2024

Teleurgesteld! Hierdie plek het baie potensiaal maar is so verwaarloos.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Juan G
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mrt 2022

Net regte plek vir oornag voor in wildtuin ingaan. Sien sterre

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleur-straat 199, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2487f9d4b918c24780e5e8cee2ac404637492a3f59498bd210bb1908e65bf88fd4e68c439afa2e7a06d37cb8e1836a8926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 199 Bataleur Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.928473788649 31.12829747791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang