Rossini Rest
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rossinilaan 29A, Van Der Hoff-park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Rossini Rest is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Potchefstroom. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis tydens hul besoek aan hierdie dorp.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kleuter in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n bed vir 'n kleuter en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Noordwes-Universiteit is ongeveer 4,6 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Rossinilaan 29A, Van Der Hoff-park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Rossini Rest het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rossinilaan 29A, Van Der Hoff-park, Potchefstroom, 2531, Noordwes