Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rothesay

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew-laan 38, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rothesay is 'n selfsorg-tuinwoonstel met sonkrag, wat dit 'n eko-vriendelike opsie vir gaste maak. Toegang tot die woonstel is via 'n kort trap wat lei na privaat ingange na beide die kombuis en slaapkamer deur 2 skuifdeure.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die sitarea beskik oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax, asook gratis onbeperkte WiFi is ingesluit. Die woonstel bied ook 'n onderdakparkeerplek vir beide jou voertuig, sleepwa en boot indien nodig.

Die woonstel spog met 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en 'n eetarea met sitplek vir 4 wat lei na 'n houtstoepdek wat oor die tuin en pragtige Knysna-riviermond uitkyk. Hierdie spasie is perfek om 'n aandbraai en sonsondergang te geniet.

Rothesay is in die sonnige woonbuurt Rexford geleë, teen die Noordwestelike helling wat oor die Knysna-riviermond uitkyk. Dit is 'n gerieflike basis om nabygeleë besienswaardighede te verken, insluitend die wêreldbekende Heads, Leisure Island, die middedorp, nuwerwetse koffieplekke, inkopies en ontspanningsaktiwiteite soos strand, gholf, visvang, bootry, fietsry en voetslaan. Ondanks die feit dat dit naby geriewe is, is dit 'n wonderlike plek om te ontsnap van die gewoel van die stadsverkeersgeraas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Rothesay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Andrew-laan 38, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rothesay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew-laan 38, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd054409016175d42070fdeba31e16ca316150f0182dc5ce09204af228b5f0175809a1b3aaff72c456cec71790c08f387ab57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 38 Andrew Avenue Rexford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.064721107395 23.081340961971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang