Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rotrix Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ricado L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Asemeowend. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was so vriendelik. Ons het selfs nog 'n ekstra aand gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Ricardo So bly julle het julle tyd by ons geniet, kom kuier gerus weer. Ek geniet goeie gaste soos julle Groete Lilanie

Zenobia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasies. Fantasies, waarde vir geld. Die bed was 'n droom. Dit het alles wat mens benodig. Die aircon was 'n regte bonus. Dit is 'n regte home away from home. Lilanie is 'n regte mense mens en liewe Max het ons so mooi ontvang en opgepas. Ons naweek was so rustig. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Goeie more Sjoe dit was n plesier om julle hier te kon he 😊 Kom kuier asb gerus weer, gaste soos julle maak die lewe n plesier 😊 Groete Lilanie

Chris E
1 nag
5.0
Okt 2023

Bo verwagting goed. Ek was vir werk in die omgewing en het baie lekker gebly. Skoon, netjies, vriendelik. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Hallo Chris Was lekker om jou te ontmoet. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Groete Lilanie

Ilse P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Rotrix Cottage is rustigheid as jy wil wegbreek. Dus die 2de keer wat ek by Rotrix bly, altyd lekker rustig en veilig. Ek sal definitief weer terugkeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Hello Ilse Dankie vir jou terugvoer. Gaste se gemak lê my baie na aan die hart. Julle maak dit so maklik om nuwe gesiggies te ontmoet. Kom kuier gerus weer Groete Lilanie

Membrey T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Was lekker stay. Thank you for the service, see you nextime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Good morning Was a pleasure having you guys here! Regards Lilanie

Ilse P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Bolandse rustigheid in Worcester. Ons kuier was baie rustig. Die cottage is netjies, en beslis waarde vir jou geld. Baie dankie aan die gasvrou wat inklok om te sien of alles nog ok is en enige iets benodig word, beslis 5-ster diens. Sal beslis weer die cottage bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Ilse Baie dankie vir julle ook! Was lekker om sulke aangename gaste soos julle te kon huisves. Groete Lilanie

Elize M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie gerieflik. Puik gasvrou. Loop ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Dankie vir jou terugvoer , ek waardeer dit. Dis gaste soos julle wat dit altyd 'n plesier maak. Kom kuier gerus weer!

Karla L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2022

Puik, mooi, skoon, vreeslik vriendelik, sal weer gaan! Alhoewel ek bietjie verdwaal het tydens beurtkrag en donker nag was ek so bly om op die oase Rotrix Cottage aan te kom. Wens ek was al vroeg die middag daar en nie so gejaag gewees. Regtig 'n mooi plekkie en vreeslike vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Hallo Karla Dankie vir jou terugvoer, ek is so bly jy het lekker gekuier, al moes ons sukkel om jou uiteindelik hier te kry. Sien uit om julle weer te kan huisves, hopelik kan ons dan meer gesels. Groete uit worcester Lilanie

Keenen F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Very quiet and so enjoyable. Everything you need. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Hi Keenen, Thank you for your positive feedback. It was such a pleasure having your guys around. Thank you for leaving my cottage so clean, I really appreciate that. Hope to see you again. Regards, Lilanie

Francois B
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2022

Baie rustig en netjies. Baie behulpsaam. Sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lilanie
Rotrix Cottage
Hello Francois Was 'n plesier om julle te kon huisves. Moet se, ek was beindruk met die toestand waarin mans my plek gelos het, julle was great! Kom gerus weer. Groete Lilanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronestraat 13, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fbcc3e55165e11338378cd2cbcb352e9f7c96bfa42cd0322156c3d72b0dab69fdc775ae3fcc401a62b0807c55248bcc329f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 13 Krone Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.639869 19.465694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang