Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rotrix Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronestraat 13, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rotrix Cottage is 'n selfsorgwoonstel vir tot 4 gaste in Worcester Industrial.

Die kothuis het 'n slaapkamer op die boonste vloer met 'n dubbelbed, asook 'n lessenaar en oorgenoeg pakplek. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Handdoeke, 'n haardroër, asook basiese toiletware word vir gerief voorsien.

Waaiers en verwarmers word voorsien vir die somer en winter.

Die klein kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n TV, asook 'n dubbelslaapbank. Wi-Fi en Netflix is beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n stoep en braaigeriewe, asook veilige parkeerplek agter 'n elektroniese, word voorsien.

Neem asseblief kennis dat die verblyf nie rolstoelvriendelik is nie.

Daar is slegs parkeerplek vir 1 voertuig, indien gaste 'n sleepwa of 'n ander voertuig het, moet reëlings vooraf getref word.

Worcester bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos museums, verskeie wynkelders en restaurante, die Fossielroete en die Kleinplasie Opelugmuseum.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ricado L
Saam met lewensmaat
5.0
Asemeowend. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was so vriendelik. Ons het selfs nog 'n ekstra aand gebly.
Feb 2024
Zenobia S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Fantasies, waarde vir geld. Die bed was 'n droom. Dit het alles wat mens benodig. Die aircon was 'n regte bonus. Dit is 'n regte home away ...
Sien meer
Nov 2023
Chris E
5.0
Bo verwagting goed. Ek was vir werk in die omgewing en het baie lekker gebly. Skoon, netjies, vriendelik. Sal aanbeveel.
Okt 2023
Membrey T
Besigheidsreis
5.0
Was lekker stay. Thank you for the service, see you nextime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Ilse P
Saam met lewensmaat
4.2
Bolandse rustigheid in Worcester. Ons kuier was baie rustig. Die cottage is netjies, en beslis waarde vir jou geld. Baie dankie aan die gasvrou wat in...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kronestraat 13, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rotrix Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronestraat 13, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fbcc3e55165e11338378cd2cbcb352e9f7c96bfa42cd0322156c3d72b0dab69fdc775ae3fcc401a62b0807c55248bcc329f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 13 Krone Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.639869 19.465694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang