Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rots 'n See Self-catering Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Vyfster ontvangs, gasvrye ontvangs met 'n pragtige seeuitsig. Ruim, volledig toegerus en netjiese huis reg op die see. Vriendelike en gasvrye ontvangs wat in al jou behoeftes voorsien. Ons het lekker gerus, ontspan en heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Ongelooflik. Rotse en See is 10 sterre werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Heerlike kuierhuis met baie spasie, binnebraai en baie slaapplek. Pragtig uitsig! Vriendelike mense, pynlik netjies en 'n heerlike leefhuis! Selfs WiFi gehad met loadshedding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loretta C
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Peaceful and relaxing at this cosy home. There is everything one could possibly need for self catering, especially for large groups. The honesty bar a lovely surprise, well stocked indeed. Towels, linen, a heater and electric blankets were great! The winter discount was a huge bonus! Many thanks! Perhaps some additional entertainment at the house during winter. And an outdoor table for summer, just a thought but otherwise a 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Hi Loretta, Thank you for the excellent review, we are glad that you enjoyed your stay. We will definitely take your thoughts on making it better into consideration. Thank you for sharing with us.

Dewald G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Fantasties maar definitief te kort gewees. Almal van ons het dit baie geniet, want daar was oorgenoeg ruimte sodat almal privaat kon wees, maar ook baie lekker kuiergedeeltes waar almal saam kon wees. Die lekkerste was om in die oggend wakker te word terwyl jy jou koffie drink en kan kyk hoe die branders breek. Daar was geen tekorte in die woning en ek sal definitief weer daar gaan bly. Alles was baie netjies en alles wat jy benodig was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Hi Dewald Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly dat julle dit so geniet het! Ja die see het so kalmerende uitwerking op mens ne. Ons sien beslis uit daarna om julle weer te sien! Bilhah

Trevor C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Wow, dit was fantasties, alles skoon en alles werk. Geen probleme, als het reg gewerk, daar is genoeg sitplek, eetgerei ens. Self die wifi werk gedurende load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Hallo Trevor. Baie dankie, ons is bly julle het so lekker hier gekuier.

Elzette R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2022

Ligging uitstekend, akkommodasie vir 'n familie met aĺles wat jy kan nodig hê. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Wegbreeknaweek Rots En See se diens was fantasties en die kommunikasie duidelik. Die huis het baie meer gebied as waarvoor ons kon hoop en die ligging kon nie beter wees nie. Alles was silwerskoon en netjies en het voldoen aan elke behoefte waaraan 'n mens kan dink. Daar was tot 'n verwelkomingsboodskap op die swartbord in die kombuis. Franskraal is 'n skoon dorp met vriendelike mense en besonderse natuurskoon. Ons het heerlik fietsgery, gestap en die kuslyn verken. Ons gaan beslis weer by Rots En See kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Baie dankie Obie, ons is so bly julle het dit hier by Rots en See geniet. Ja die natuurskoon is asemrowend! Ons kyk uit vir julle volgende kuier! Bilhah

Riette K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Dit was 'n wonderlike breek en 'n pragtige huis. Sal beslis weer teruggaan! Ons het absoluut niks gekort nie, soos hulle sê: Bring net jou kos en klere en geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Dankie Riette, ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.

Marius B
Kort verblyf
4.6
Jan 2021

Rots en See is hemel op aarde! Ons sou môre teruggaan as ons kon. Die diens wat Jan en Bilhah gelewer het was besonders. Hulle gasvryheid, kommunikasie en vinnige response op elke versoek was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Baie dankie vir die mooi resensie Marius. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 192

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R6 900
R6 900 R5 865
per nag, vir 12 mense
Vanaf R6 900
R6 900 R5 865
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 47, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383391a9459bb5a76ac2048a55417dc175e9ba0f1ecb71f8643207e3a9c4d82b0bc329713d81460481d561a3aede10e5f432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 900 nouVanaf R5 865 per nag, vir 12 mense 15 5 1 5 47 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.61267640932 19.381785839796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang