Rouana Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nico K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Rouana Guest Farm se terugvoer
Wat 'n plesier om julle te kon ontmoet. Dis vir ons die grootste voorreg om hier die wonderlikste mense te ontmoet en te bederf. Kom kuier weer, asseblief.
Eveline C - Okt 2022
Algehele gradering
Alles was gerieflik.
Rouana Guest Farm se terugvoer
Eveline, dit was so n groot voorreg om jou hier by ons te kon hê. Voorspoed vir jou.
Dewaldt D - Jan 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Barnardo B - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, stil en rustig! Baie aangenaam!
Frans F - Mrt 2020
Algehele gradering
We could have happily stayed longer.
Yolande S - Mrt 2019
Algehele gradering
Warm verwelkoming - lieflike omgewing.
Rouana Guest Farm se terugvoer
Dit was 'n baie groot voorreg om julle baie spesiale mense hier te hê. Sien uit na nog baie kuier!
Barbara I - Nov 2019
Algehele gradering
Gasvryheid en vrede.
Rouana Guest Farm se terugvoer
Dis altyd so wonderlik om te beleef dat dit waarna ons streef, voldoen aan ons gaste se behoeftes.
Dit was 'n voorreg!
Carla M - Des 2018
Algehele gradering
Ons was gasvry en met ope arms ontvang.
Rouana Guest Farm se terugvoer
Met sulke gaste kan dit net 'n plesier wees. Baie voorspoed vir julle.
Willem V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, maklik en vriendelik.
Rouana Guest Farm se terugvoer
Met sulke gaste kan dit net 'n plesier wees. Baie voorspoed vir julle.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang